Mel die Storieverteller - DELSMA FARM, RIEBEEK KASTEEL - H.O.L, 29 August | Event in Breede River | AllEvents

Mel die Storieverteller - DELSMA FARM, RIEBEEK KASTEEL - H.O.L

MDS Management

Highlights

Fri, 29 Aug, 2025 at 02:00 pm

Delsma Farm Wedding Venue

Advertisement

Date & Location

Fri, 29 Aug, 2025 at 02:00 pm (SAST)

Delsma Farm Wedding Venue

Delsma Farm Wedding Venue, Swartland, Riebeek-kasteel, Western Cape, Breede River, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Mel die Storieverteller - DELSMA FARM, RIEBEEK KASTEEL - H.O.L
Dames, kom kuier saam met Mel die Storieverteller by Delsma Farm in Riebeek Kasteel waar sy haar praatjie, H.O.L aanbied.

Mel die Storieverteller is 'n komediant en skrywer met ‘n agtergrond in die onderwys, vermaaklikheidsbedryf en teater. Gehore is gaande oor Mel omdat sy sonder vrees sê wat ons almal dink. Haar praatjies is impakvol omdat sy humor in diep en dikwels uitdagende onderwerpe inweef. Mel se unieke siening oor die lewe se uitdagings, veral die uitdagings wat vroue beleef, vind aanklank in baie vroue se lewensverhale. Deur ‘n egtheid en eerlike benadering is sy ‘n inspirasie vir baie. Mel glo dat mens vreesloos moet leef, lag, swem en hol en toe skep sy vier pasgemaakte praatjies wat inpas by hierdie lewensfilosofie.

Mel se praatjie tema’s sluit in:

S.W.E.M. – Vier maniere hoe jy meer selfversekerd kan optree.
H.O.L. – Kompetisie en jaloesie tussen vrouens – hoe kan ons dit stop?
L.A.G. – Hoe om lag-lag jou lyf te aanvaar en lief te raak vir jou voorkoms.
L.E.E.F. – Self waarde: hoe kan ek ‘n voller lewe leef in hierdie moderne tye.

Venue: Delsma Farm
Adres: Delsma Farm Rd, Riebeek-Kasteel, 7307
Kaartjieprys: R295pp - sluit n heerlike ete en glas wyn in
Deure open: 18h30
Voorprogram - Ruan Theron: 18h30
Mel begin: 20h00
Besprekings: aW5mbyB8IGRlbHNtYWZhcm0gISBjbyAhIHph/076 828 6358
Kaartjies beskikbaar op:
https://www.quicket.co.za/events/311561-mel-die-storieverteller-delsma-farm-riebeek-kasteel-motivational-speaker-theme/


You may also like the following events from MDS Management:

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Mel die Storieverteller - DELSMA FARM, RIEBEEK KASTEEL - H.O.L can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Delsma Farm Wedding Venue, Delsma Farm Wedding Venue, Swartland, South Africa,Riebeek-Kasteel, Western Cape, South Africa, Breede River

Just a heads up!

We have gathered all the information for you in one convenient spot, but please keep in mind that these are subject to change.We do our best to keep everything updated, but something might be out of sync. For the latest updates, always check the official event details by clicking the "Find Tickets" button.

Reserve your spot

Host Details

MDS Management

MDS Management

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Mel die Storieverteller - DELSMA FARM, RIEBEEK KASTEEL - H.O.L, 29 August | Event in Breede River | AllEvents
Mel die Storieverteller - DELSMA FARM, RIEBEEK KASTEEL - H.O.L
Fri, 29 Aug, 2025 at 02:00 pm