Vanaf die Aarde na die heelal (Afr), 2 August | Event in Bloemfontein | AllEvents

Vanaf die Aarde na die heelal (Afr)

Boyden Observatory and the Naval Hill Planetarium

Highlights

Sat, 02 Aug, 2025 at 07:00 pm

3 hours

Naval Hill Planetarium.

Advertisement

Date & Location

Sat, 02 Aug, 2025 at 07:00 pm to 10:00 pm (SAST)

Naval Hill Planetarium.

86 Delville Dr, Bloemfontein, 9301, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Vanaf die Aarde na die heelal (Afr)
Hierdie aanbieding sluit in die volkoepel film From Earth to the Universe wat deur die European Space Observatory se Supernova Planetarium in Munich ontwikkel is. Die film, in Afrikaans vertaal, spog met Ella Kotze as verteller. Hierdie asemrowende reis deur ruimte en tyd stel ons Heelal op wetenskaplike wyse aan ons voor. Verlustig u in die pragwêrelde van die Sonnestelsel. Reis na die kleurvolle geboorteplekke en begraafplase van sterre asook na ver buite die Melkweg om die ondenkbare grootheid van die magdom sterrestelsels te aanskou.


Also check out other Entertainment events in Bloemfontein.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Vanaf die Aarde na die heelal (Afr) can be booked here.

Nearby Hotels

Naval Hill Planetarium., 86 Delville Dr, Bloemfontein, 9301, South Africa
Reserve your spot
Advertisement
Vanaf die Aarde na die heelal (Afr), 2 August | Event in Bloemfontein | AllEvents
Vanaf die Aarde na die heelal (Afr)
Sat, 02 Aug, 2025 at 07:00 pm