Wil jy jou unieke produkte of handgemaakte ware wys aan ’n energieke, gesinsvriendelike skare? Dan is die Rooiwarm Lentemark waar jy moet wees! 🌸🔥
🗓️ 30 Augustus | 14:00 – 18:00
📍 Hoek van 28 De Bruynstraat, NG Kerk Universitas Wes se gronde
’n Lentemiddag vol plaaspret, musiek, geure en geselskap wag – en ons wil jou daar hê as uitstaller!
Wat jy kan verwag:
✅ ’n Heerlike atmosfeer met hope voetverkeer
✅ ’n mark vol liefde, gemeenskap en lente-energie
✅ Uitstalling langs top-trekkers soos die NG Kerk Dewetsdorp se befaamde vleistafel en ons gewilde teetuin
🎯 Beperkte stalletjieplekke beskikbaar! Moenie uitmis nie! SLEGS R100 per stalletjie vir produkte en handgemaak. Stuur 'n e-pos vir addisionele kosstalletjie pryse.
👉 Bespreek nou jou stalletjieplek – stuur ’n WhatsApp na 083 609 8007 of e-pos na
cm9vaXdpbnRlcnNtYXJrIHwgZ21haWwgISBjb20=
Kom wees deel van die Rooiwarm Lentemark – soos net ons kan! 💛
#Lentemark #Stalletjiebespreking #Rooiwarm2025 #MarkMetHart