TWEE DAE. EEN ONVERGEETLIKE ERVARING. ✨
Worcester, maak reg vir die Woester Avontuur Braaifees by Mountain Mill Park! Ons het die perfekte program vir die hele gesin saamgestel:
💃 DANS DONDERDAG (30 April):
Dans saam met ons op Worcester se grootste opelug-dansbaan! 'n Magiese aand onder die sterre en "fairy lights" met die beste musiek om die naweek af te skop.
🔥 FEES VRYDAG (1 Mei):
Die uiteindelike braai-ervaring! Proe-porsies van die beste vleis, 'n wynproe, stalletjies en drie kunstenaars op ons buitelugverhoog (gaan kyk op ons webblad wie kom kuier!).
🎟️ EARLY BIRD NOU OOP tot 6 Maart
Kry jou gekombineerde Dans- en Feeskaartjie teen hierdie spesiale prys:
🔸 Volwassenes: R215 (Spaar R30)
🔸 Skoolgaande kinders: R135 (Spaar R40)
🔸 FAMILIE-PAKKET (2 Volw. + 2 Kinders): R675 (Spaar R165)
Beperkte kaartjies beskikbaar teen hierdie prys.
Jy weet jy gaan spyt wees as jy nie nou kaartjies koop nie!
🔗 BESPREEK HIER: woesterbraaifees.co.za