

# Event Details

- **Event Name**: Jubel Kuierfees 
- **Event Start and End Date**: Sat, 05 Sep, 2026 at 08:00 am (+02:00)
- **Event Description**: Ng Witrivier is baie opgewonde om weer in 2026 ons heerlike Kuierfees aan te bied!

Ons bring 'n paar nuwe ideas na die Kuierfees, maar ons het ook seker gemaak ons behou al die goeie idees van laas jaar!

Die jaar 2026, merk die 85ste bestaansjaar van NG Witrivier. En daarom het ons hierdie jaar besluit op die tema Jubel Kuierfees Witrivier . Ons wil jubel en fees vier vir die 85 jaar se genade van bo! En ons nooi, jou uit om saam te kom kuier.

Ons gaan ouder-gewoonte weer ons stalletjies aanbied, lekker vermaak vir die kinders aanbied en hierdie jaar is daar weer Kareoke , maar ook Bingo vir die eerste keer. Volg ons program hier op ons Facebook page en kom kuier saam by die Jubel Kuierfees Witrivier! 

Hierdie jaar nooi ons ook,  twee kunstenaars met hul produksies na Witrivier!

Op 22 Augustus 2026, kom kuier Lizz Meiring by ons, en bring Die Real Housewife op die planke! Bespreek jou kaartjie nou op Quicket, vir ons Dames Oggend!

Op 4 September, bied Wynand van Vollenstee sy produksie - Begrafnisrede aan, kom lag saam, en kuier saam die Vrydag aand! Bespreek jou kaartjie van 1 Augustus op Quicket!

Ons gebruik die maand van Augustus om ons program en inligting met jul te deel! So raak opgewonde, beplan jou dag vir 5 September 2026 hier in Witrivier, en kom kuier saam tussen 8h00 en 14h00 by Jubel Kuierfees Witrivier. 

As jy wil deel vorm van die fees, stuur asb 'n boodskap na 083 326 1903 via WhatsApp. Ons maak graag kontak.

85jaar se genade van bo! Ons harte jubel en juig!
- **Event URL**: https://allevents.in/white-river/jubel-kuierfees/200030595546835
- **Event Categories**: bingo
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 10

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: White River
- **state**: MP
- **country**: South Africa
- **location**: 5 Chief Mgiyeni Khumalo Dr, White River, South Africa
- **lat**: -25.33112
- **long**: 31.01192
- **full address**: 5 Chief Mgiyeni Khumalo Dr, White River, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Jubel Kuierfees
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events5/banners/866cc02cd769f4135f7ce04bb064d6fe3f77671ab24f586cf986bb2a7e4df79c-rimg-w1200-h444-dcf8f8f8-gmir?v=1787319454

## FAQs

- **Q**: When and where is Jubel Kuierfees  being held?
  - **A:** Jubel Kuierfees  takes place on Sat, 05 Sep, 2026 at 08:00 am to Sat, 05 Sep, 2026 at 08:00 am at 5 Chief Mgiyeni Khumalo Dr, White River, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Jubel Kuierfees ?
  - **A:** Jubel Kuierfees  is organized by Jubel Kuierfees Witrivier.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Jubel Kuierfees  is ideal for festival lovers, culture enthusiasts, and anyone looking for a vibrant, immersive community experience. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in White River, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Jubel Kuierfees  sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Festival",
        "name": "Jubel Kuierfees",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events5/banners/866cc02cd769f4135f7ce04bb064d6fe3f77671ab24f586cf986bb2a7e4df79c-rimg-w1200-h444-dcf8f8f8-gmir?v=1787319454",
        "startDate": "2026-09-05T08:00:00+02:00",
        "url": "https://allevents.in/white-river/jubel-kuierfees/200030595546835",
        "eventStatus": "https://schema.org/EventScheduled",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "5 Chief Mgiyeni Khumalo Dr, White River, South Africa",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "1 Chief Mgiyeni Khumalo Dr, White River, 1240, South Africa",
                "addressLocality": "White River",
                "addressRegion": "MP",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-25.33112",
                "longitude": "31.01192"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Ng Witrivier is baie opgewonde om weer in 2026 ons heerlike Kuierfees aan te bied!\n\nOns bring 'n paar nuwe ideas na die Kuierfees, maar ons het ook seker gemaak ons behou al die goeie idees van laas jaar!\n\nDie jaar 2026, merk die 85ste bestaansjaar van NG Witrivier. En daarom het ons hierdie jaar be",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Jubel Kuierfees Witrivier",
                "url": "https://allevents.in/org/jubel-kuierfees-witrivier/28111618",
                "description": "Jubel Kuierfees Witrivier, White River. 477 likes · 98 talking about this. ’n Fees van kleur, kos, musiek & kuier in die hartjie van Witrivier!\nAangebied..."
            }
        ]
    }
]
```