Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events
Oh Snap, this is a past event! 😵

Do you want to get notified when this event happens again?

HS Driehoek Konsert

HS Driehoek Konsert


Kaartjies R100
Hoerskool Driehoek Konsert op 16 Feb by Emerald Casino

ONDERSTEUN DRIEHOEK SLAGOFFERS NA DIE BRUGTRAGEDIE...

Overvaal Stereo en ITickets SA neem hande saam met van ons land se grootste kunstenaars om fondse in te samel vir slagoffers van die tragedie.

Volgende Saterdag kan jy saam kom kuier - slegs R100.

Jy moet nou jou kaartjies kry.

Al die deelnemende kunstenaars, venue, verskaffers borg hul fooie na die event. Alle verkope en inkomste gaan na die skool.

Deel hierdie post met alles en almal. Alle fondse gaan direk vir hulp, bystand, koste en onvoorsiene uitgawe vir die slagoffers van die gebeure.



You may also like the following events from iTickets SA:

Liked this event? Spread the word :

Map Emerald Resort & Casino777 Frikkie Meyer Blvd, 1911 Vanderbijlpark, Gauteng, Vanderbijlpark, South Africa
Loading venue map..
Report a problem

Are you going to this event?