NG Kerk Uitenhage-Oos Lente Kermis, 6 September | Event in Uitenhage | AllEvents

NG Kerk Uitenhage-Oos Lente Kermis

NG Kerk Uitenhage-Oos

Highlights

Sat, 06 Sep, 2025 at 09:00 am

4 hours

40 Frere Crescent, 6229 Uitenhage, South Africa

Advertisement

Date & Location

Sat, 06 Sep, 2025 at 09:00 am to 01:00 pm (SAST)

40 Frere Crescent, 6229 Uitenhage

40 Frere Cres, Kariega, 6229, South Africa, Uitenhage

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

NG Kerk Uitenhage-Oos Lente Kermis
Dit is weer tyd vir die Basaar-van-die-jaar waar jy die heerlikste eetgoed kan koop.
Vanjaar is daar sommer baie vir jonk en oud - Ons vermaaklikhede sluit in

Bouncy House, Boogskiet vir kinders, Ou motors en vele meer.

Ons het reeds vanaf 08:00 ontbytverkope onder die trappe voor die kerk se ingang - die heerlikste spek en eiers en vuurwarm koffie word daar bedien.

Verskeie kosstalletjies in die straat en ook binne in die saal.

Nuwe stalletjies met handwerk en allerhande snuisterye maak vanjaar hul verskyning by die basaar.

Jy kan heerlike plaasvars groente teen sakpaspryse koop.

En moenie bang of skaam wees as jy nie meer met kontant in jou sak loop nie - ons is nou so oulik - ons aanvaar kaartbetalings ook.

Bring jou hele gesin, sommer uitgebreide familie en kom geniet 'n heerlike straatkuier met hope eetgoed en vermaak en die lekkerste voete skoffel musiek.

Vanjaar is braaivleis een van die lekkernye op die spyskaart. Moenie uitmis nie!

Ons kan werklikwaar nie meer wag vir julle almal om saam met ons te kom kuier nie. Ons wil bars van opgewondenheid!

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

To stay informed about ticket information or to know if tickets are not required, click the 'Notify me' button below.

Advertisement

Nearby Hotels

40 Frere Crescent, 6229 Uitenhage, South Africa, 40 Frere Cres, Kariega, 6229, South Africa, Uitenhage
Get updates and reminders

Host Details

NG Kerk Uitenhage-Oos

NG Kerk Uitenhage-Oos

Are you the host? Claim Event

Advertisement
NG Kerk Uitenhage-Oos Lente Kermis, 6 September | Event in Uitenhage | AllEvents
NG Kerk Uitenhage-Oos Lente Kermis
Sat, 06 Sep, 2025 at 09:00 am