

# Event Details

- **Event Name**: Seun - Teater Op Toer
- **Event Start and End Date**: Sun, 23 Aug, 2026 at 04:00 pm (+02:00)
- **Event Description**: Ná groot sukses, vyf Momentum Aardklop-toekennings en ’n Woordtrofee keer Seun op gewilde aanvraag terug. Die produksie volg Dana Snyman se reis terwyl hy die uitdagings van mondigwording te midde van onrus navigeer. Sy ervarings tydens diensplig vorm sy wêreldbeskouing en lei hom om manlikheid, eer en identiteit te bevraagteken. Deur terugflitse en deurslaggewende oomblikke vind Dana liefde en konneksie, wat sy perspektief verander.

Vir baie mense was die 1980’s net ’n dekade soos al die ander – die een van braaivleis, rugby, sonskyn en Chevrolet. Vir hulle was die lewe goed. Vir baie ander was die 1980’s ’n bitter moeilike en gevaarlike tydperk. ’n Tyd van omwenteling. En ’n tyd wat vrae laat ontstaan het.
Dit is die tyd van PW Botha se vuis, van die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelinge en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol uit die Weermag ontslaan, maar hy bring eers ’n besoek aan Saal 24. Werkloos en doelloos beland hy in ’n voormalige bediende se kamer in Pretoria.
Hierdie rou, selfopenbarende memoires vra: Hoe word ’n seun ’n man? ’n Seun wat nie ’n meisie se aandag kan trek nie? ’n Seun wat nie goed genoeg vir die Weermag is nie?

Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervarings in die 1980’s. Dit is die tyd van P.W. Botha se vinger, die Voëlvry- toer, AWB-saamtrekke, onderhandelings en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy ’n draai in Saal 24. Dié rou, selfonthullende memoires vra: Hoe word ’n seun ’n man? ’n Seun wat nie ’n meisie se aandag kan trek nie? ’n Seun wat nie goed genoeg is vir die weermag nie? Seun is ’n aangrypende relaas oor grootword tydens die doodsnikke van ’n poli­ tieke stelsel, oor manlikheid en oor eer, en oor die liefde wat uiteindelik alles oorkom.

Vertolk deur:  Wilhelm van der Walt
- **Event URL**: https://allevents.in/strand/seun-teater-op-toer/200030555282606
- **Event Categories**: sports, trips-adventures, trekking
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 1

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Strand
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: 10 Comprop Square, Henry Vos Close, Asla Business Park, 7150 Strand, South Africa
- **lat**: -34.09904
- **long**: 18.85219
- **full address**: 10 Comprop Square, Henry Vos Close, Asla Business Park, 7150 Strand, South Africa, 10 Somerset Park Village, Strand, 7140, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Seun - Teater Op Toer
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events7/banners/311311ccea0cf293e2dcb6fe90427a7052a96f6ae6ac055869acb0d70a30b8c0-rimg-w800-h800-dc080808-gmir?v=1787352895

## FAQs

- **Q**: When and where is Seun - Teater Op Toer being held?
  - **A:** Seun - Teater Op Toer takes place on Sun, 23 Aug, 2026 at 04:00 pm to Sun, 23 Aug, 2026 at 04:00 pm at 10 Comprop Square, Henry Vos Close, Asla Business Park, 7150 Strand, South Africa, 10 Somerset Park Village, Strand, 7140, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Seun - Teater Op Toer?
  - **A:** Seun - Teater Op Toer is organized by The Drama Factory.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Seun - Teater Op Toer is ideal for sports fans, athletes, fitness enthusiasts, and anyone who loves the thrill of live competitive action and the energy of a crowd. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Strand, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Seun - Teater Op Toer sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Seun - Teater Op Toer",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events7/banners/311311ccea0cf293e2dcb6fe90427a7052a96f6ae6ac055869acb0d70a30b8c0-rimg-w800-h800-dc080808-gmir?v=1787352895",
        "startDate": "2026-08-23T16:00:00+02:00",
        "url": "https://allevents.in/strand/seun-teater-op-toer/200030555282606",
        "eventStatus": "https://schema.org/EventScheduled",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "10 Comprop Square, Henry Vos Close, Asla Business Park, 7150 Strand, South Africa",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "10 Somerset Park Village, Strand, 7140, South Africa",
                "addressLocality": "Strand",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-34.09904",
                "longitude": "18.85219"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Ná groot sukses, vyf Momentum Aardklop-toekennings en ’n Woordtrofee keer Seun op gewilde aanvraag terug. Die produksie volg Dana Snyman se reis terwyl hy die uitdagings van mondigwording te midde van onrus navigeer. Sy ervarings tydens diensplig vorm sy wêreldbeskouing en lei hom om manlikheid, eer",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "The Drama Factory",
                "url": "https://allevents.in/org/the-drama-factory/12610155",
                "description": "An intimate 70 seater theatre space offering high quality productions including drama, comedy and music.\nA creative space where anything and everything is possible!!!"
            }
        ]
    }
]
```