Create Event
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Jak de Priester Live at SkyBar by Lemonicious Hermanus

Jak de Priester: Live at SkyBar by Lemonicious, Hermanus

Sep 29, 2022 - Sep 29, 2022

Jak de Priester: Live at SkyBar by Lemonicious, Hermanus

Time Thu Sep 29 2022 at 06:30 pm

(add to calendar)

SkyBar by Lemonicious, Strand, South Africa

Advertisement

Jak de Priester: Live at SkyBar by Lemonicious, Hermanus, 29 September | Event in Strand | AllEvents.in Jak de Priester: Live at SkyBar by Lemonicious, Hermanus
Datum aangepas!
Kaartjies is nou oop

Na agtien suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Jak de Priester beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Pretorianer, met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke, ritmiese musiek en vermaaklike verhoogpersoonlikheid, het oor die jare diep in sy ondersteuners se harte kom nesskop.

Vandag is dié Sally Williams Nougat-sanger ’n gevestigde naam, tien studio-albums, ’n kinderalbum- en DVD, ’n boek, ’n digbundel en verskeie verhoogproduksies op sy kerfstok. Hy het ook in 2012 televisieaanbieder by sy indrukwekkende CV gevoeg.

Kom geniet n aand van musiek, goeie tye met heerlike kos en drankies.

Deure maak 18:30 oop en die vertoning begin om 19:00
Buy tickets today!
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1514726033



Event Photos
Hosted by
Are you the host?
Nearby Hotels SkyBar by Lemonicious, Strand, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Thu Sep 29 2022 at 06:30 pm
Add to Calendar

Location

SkyBar by Lemonicious, Strand, South Africa

Advertisement
Advertisement

Event Marketing