Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
USAN 2022

USAN 2022

Jan 19, 2022 - Jan 21, 2022

USAN 2022

Time Wed Jan 19 2022 at 09:00 am to Fri Jan 21 2022 at 12:00 am

(add to calendar)

Arts and Social Sciences Building, Stellenbosch University, Stellenbosch, South Africa

Find Tickets
Advertisement

USAN 2022, 19 January | Event in Stellenbosch | AllEvents.in USAN 2022
Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch bied van 19 tot 21 Januarie 2022 weer ’n tweejaarlikse kongres vir nagraadse studente en jong navorsers aan! Die kongres is ’n geleentheid vir jong navorsers om hulle navorsing, gebaseer op hulle nagraadse studie, met akademiese eweknieë te deel.

Ons nooi graag alle nagraadse studente (PhD-, M- en afgestudeerde Honneursstudente) en jong navorsers (wat die afgelope vyf jaar gegradueer het) om voorstelle vir een van die volgende voor te lê:
- Referaat (20 minute)
- Plakkaataanbieding

Daar is geen beperking op temas nie. Die enigste vereiste is dat die referaat of plakkaat by een of meer van die volgende studierigtings aansluit:
- Formele of toegepaste taalkunde
- Letterkunde
- Taalpraktyk (leksikografie, taalverwerwing, tolking en vertaling)

Aanbiedingstale: Afrikaans | Engels | Xhosa | Nederlands. ’n Tolkdiens is beskikbaar.

Stuur jou voorstel van 200 tot 300 woorde teen Vrydag 15 Oktober 2021 in.
Laai dit hier op as jy ’n Gmail-adres het: https://tinyurl.com/usancall1
Laai dit hier op as jy nie ’n Gmail-adres het nie: https://tinyurl.com/usancall2

Ons sien daarna uit om jong navorsers op Stellenbosch te ontvang!

Alle navrae kan gerig word aan Dalene Joubert en Natasha Harmse:
dXNhbiB8IHN1biAhIGFjICEgemE= | dXNhbmNvbmZlcmVuY2UgfCBnbWFpbCAhIGNvbQ==



Tickets

Tickets for USAN 2022 can be booked here.

Buy Tickets

Event Photos
Nearby Hotels Arts and Social Sciences Building, Stellenbosch University, Stellenbosch, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Wed Jan 19 2022 at 09:00 am to Fri Jan 21 2022 at 12:00 am
Add to Calendar

Location

Arts and Social Sciences Building, Stellenbosch University, Stellenbosch, South Africa

Advertisement
Advertisement
Market Your Events Professionally!

Create an online presence of your events and make them easy to discover & share with the relevant audience.

Create Events