Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement

Stellenbosch - Woordfees

Advertisement

Stellenbosch - Woordfees


Reza de Wet Teaterpionier. (Nuwe huldigiingsboek word bekendgestel en bespreek) Voorlesing deur Susan Coetzer en Dawid Minnaar uit Reza se baanbreker teaterstuk, Diepe Grond wat in die middel tagtigs soveel opslae veroorsaak het en waarin albei as jong akteurs die hoofrolle vertolk het. Die bespreking met Temple Hauptfleisch en Marisa Keuris word deur regisseur Marthinus Basson gelei. Dit is 'n moet bywoon by Die Woordfees. Bespreek by Compuricket.



You may also like the following events from Susan Coetzer:

Search by related topics in Stellenbosch
Map Klein Drostdy-Teater, Stellenbosch, South Africa
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement

More Events in Stellenbosch

Explore More Events in Stellenbosch