Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Rocco de Villiers 1 Rocco 1 Klavier

Rocco de Villiers: 1 Rocco 1 Klavier

Nov 28, 2021 - Nov 28, 2021

Rocco de Villiers: 1 Rocco 1 Klavier

Time Sun Nov 28 2021 at 03:00 pm

(add to calendar)

Drostdy Teater, 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa

Advertisement

Rocco de Villiers: 1 Rocco 1 Klavier | Event in Stellenbosch | AllEvents.in Rocco de Villiers: 1 Rocco 1 Klavier
Mans en kinders welkom
Gewilde pianis Rocco de Villiers bring 'n versameling van gunstelinge en nuwe musiek na Stellenbosch. Hy gesels en speel musiek oor sy liefde vir die landskap soos die Vrystaat en Meiringspoort. Hy speel musiek vanaf sy opkomende album, MY HANDE IS MY RANDE wat nuwe treffers soos Ek vermis jou insluit. Maar die konsert spog ook met ou treffers met nuwe baadjies.

1Sondag, 1Rocco, 1Klavier, 1Konsert, 1Pakklere maar soveel meer. Sondagmiddag op sy beste.

Rocco CDs, boeke, sokkies, vertoonbakke en speelgoedklaviere by die deur



You may also like the following events from Drostdy Teater:

Also check out other Concerts in Stellenbosch.

Event Photos
Hosted by
About The Host: Geniet en ervaar van Suid Afrika se mees talentvolste sangers en akteurs, en 'n tikkie nostalgie, by die Drostdy Teater in Stellenbosch.
Website Link: http://www.drostdyteater.co.za
Are you the host?
Nearby Hotels Drostdy Teater, 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Sun Nov 28 2021 at 03:00 pm
Add to Calendar

Location

Drostdy Teater, 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa

Advertisement
Advertisement
Market Your Events Professionally!

Create an online presence of your events and make them easy to discover & share with the relevant audience.

Create Events