

# Event Details

- **Event Name**: Pennies op die Spoor - Stellenbosch 
- **Event Start and End Date**: Sun, 01 Feb, 2026 at 01:00 pm
- **Event Description**: Pennies op die Spoor is ’n viering van die musiek-erfenis van een van Afrikaans se grootste liedjieskrywers, Stef Kruger – ’n ikoon wat in 2024 deur SACMAF vereer is vir sy lewenslange bydrae tot Afrikaans. Hierdie spesiale produksie bring ’n uitsonderlike groep musikante bymekaar: Blackie Swart, Jannie Moolman, Riku en Jackie Lätti, Schalk Maas, Petronel Baard, en die meester self, Stef Kruger.



Die vertoning vang die gees van jarelange vriendskappe, kreatiewe samewerkings en landwye toere vas – van Die Wasgoedlyn tot Triptruuk, van intieme teaters tot groot verhoog-oomblikke. Elke kunstenaar dra ’n besondere deel van Kruger se nalatenskap, en saam skep hulle ’n ware ode aan Afrikaans en aan een van sy grootste woord- en musiekmeesters.

Gehore kan uitsien na ’n vertoning vol hart, humor en ongeëwenaarde musiek – oorspronklik, eg, en diep verweef met die landskap wat Kruger se liedere al jare lank inkleur.

“A penny for your thoughts? Nee, sommer net Pennies op die Spoor.”

Venue: The Daisy Jones Bar, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
 Date: Sondag 1 Februarie 2026
 Deure: 13:00
 Show: 15:00
 Kaartjies: Via Quicket: https://qkt.io/6dpztA

Aand van groot talent. Groot stories. Groot musiek.
- **Event URL**: https://allevents.in/stellenbosch/pennies-op-die-spoor-stellenbosch/200029152386549
- **Event Categories**: concerts
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 34

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Stellenbosch
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: Daisy Jones Bar
- **lat**: -33.883616414701
- **long**: 18.84646654129
- **full address**: Daisy Jones Bar, Sir Thomas Sunset Market, X16, Stellenbosch, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Pennies op die Spoor - Stellenbosch
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events7/banners/103db9027005d475c22c03b4b5256306a78673f22a6a541d9ad1e9a53fae3003-rimg-w1200-h628-dcfffefe-gmir?v=1769125202

## FAQs

- **Q**: When and where is Pennies op die Spoor - Stellenbosch  being held?
  - **A:** Pennies op die Spoor - Stellenbosch  takes place on Sun, 01 Feb, 2026 at 01:00 pm to Sun, 01 Feb, 2026 at 01:00 pm at Daisy Jones Bar, Sir Thomas Sunset Market, X16, Stellenbosch, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Pennies op die Spoor - Stellenbosch ?
  - **A:** Pennies op die Spoor - Stellenbosch  is organized by Petronel Baard .
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Pennies op die Spoor - Stellenbosch  is ideal for live music fans, concert-goers, and anyone who enjoys unforgettable performances from their favorite artists in an electric live atmosphere. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Stellenbosch, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Pennies op die Spoor - Stellenbosch  sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "MusicEvent",
        "name": "Pennies op die Spoor - Stellenbosch",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events7/banners/103db9027005d475c22c03b4b5256306a78673f22a6a541d9ad1e9a53fae3003-rimg-w1200-h628-dcfffefe-gmir?v=1769125202",
        "startDate": "2026-02-01",
        "url": "https://allevents.in/stellenbosch/pennies-op-die-spoor-stellenbosch/200029152386549",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Daisy Jones Bar",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "Sir Thomas Sunset Market, X16, Stellenbosch, South Africa",
                "addressLocality": "Stellenbosch",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-33.883616414701",
                "longitude": "18.84646654129"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Pennies op die Spoor is ’n viering van die musiek-erfenis van een van Afrikaans se grootste liedjieskrywers, Stef Kruger – ’n ikoon wat in 2024 deur SACMAF vereer is vir sy lewenslange bydrae tot Afrikaans. Hierdie spesiale produksie bring ’n uitsonderlike groep musikante bymekaar: Blackie Swart, Ja",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Petronel Baard ",
                "url": "https://allevents.in/org/petronel-baard/23697342"
            }
        ]
    }
]
```