Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Dowwe Dolla Nou of Nooit

Dowwe Dolla: Nou of Nooit

Oct 01, 2021 - Oct 01, 2021

Dowwe Dolla: Nou of Nooit

Time Fri Oct 01 2021 at 08:15 pm

(add to calendar)

Drostdy Teater, 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa

Find Tickets
Advertisement

Dowwe Dolla: Nou of Nooit, 1 October | Event in Stellenbosch | AllEvents.in Dowwe Dolla: Nou of Nooit
Dowwedolla: Nou of Nooit
Dolla is op pad na die hartjie van die wynland om finaal koebaai te sê: Eintlik het sy beplan om einde 2020 haar stiletto’s op te hang en haar lollie op Gumtree te verkoop, maar antie Corona en haar niggie Nkosozana het haar koebaai-waai effe vertraag tot einde 2021.

“Wokeness” staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot. Eskom se volgende reddingspakket is n hamper met Blitz & Charcoal, Woolies verkoop nou ratel-vriendelike heuning, Dolla is meer as 21 jaar in die bedryf en Ouma Dowe Dolla kom vir n lang kuier, …wat alles beteken Suid Afrika is in groter moeilikheid as wat ons besef het. Dinge sal moet verander, dis nou of nooit!


Met Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall (op klavier)
Teks en regie: Jurgen Human
Geen onder 16 jaar, aangesien Ouma Dowe Dolla nie ‘n wag voor die mond het nie.



You may also like the following events from Drostdy Teater:

Also check out other Music Events in Stellenbosch, Entertainment Events in Stellenbosch.

Tickets

Tickets for Dowwe Dolla: Nou of Nooit can be booked here.

Get Tickets

Event Photos
Hosted by
About The Host: Geniet en ervaar van Suid Afrika se mees talentvolste sangers en akteurs, en 'n tikkie nostalgie, by die Drostdy Teater in Stellenbosch.
Website Link: http://www.drostdyteater.co.za
Are you the host?
Nearby Hotels Drostdy Teater, 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Fri Oct 01 2021 at 08:15 pm
Add to Calendar

Location

Drostdy Teater, 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa

Advertisement
Discover more events
Advertisement
Market Your Events Professionally!

Create an online presence of your events and make them easy to discover & share with the relevant audience.

Create Events