Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Die maan deur n gaatjie in die nag

Die maan deur 'n gaatjie in die nag

Dec 09, 2021 - Dec 09, 2021

Die maan deur 'n gaatjie in die nag

Time Thu Dec 09 2021 at 07:00 pm

(add to calendar)

Drostdy Teater, 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa

Find Tickets
Advertisement

Die maan deur 'n gaatjie in die nag, 9 December | Event in Stellenbosch | AllEvents.in Die maan deur 'n gaatjie in die nag
Hierdie vertoning is die tweede vertoning in die Jannie du Toit Kunstefees in die Kleine.
Bespreek die pakket vir al drie vertonings hier:
https://tickets.computicket.com/event/pakket___jannie_du_toit_kunstefees/7171900/7171904/83913
*Bonjour Monsieur Brel
8 Desember 2021 - 19:00
*Die maan deur `n gaatjie in die nag
9 Desember 2021 - 19:00
*beSTEMmings
10 Desember 2021 - 19:00
R150 per vertoning/R350 vir die volledige feespakket

Die maan deur ’n gaatjie in die nag – Jannie du Toit sing Marie Tredoux se liedjies
Chanie Jonker (klavier en akkordeon) en Annelie du Plessis-Hoberg (fluit)
Marie Tredoux – ’n legende op Jacobsbaai aan die Weskus en ’n jarelange vriendin van Jannie – word in September 2021 twee-en-negentig en sy maak steeds liedjies. Sy skryf oor dinge wat die hart raak, oor die juweel en prentjiemooi Jacobsbaai, oor vriendskapsbande en oor die mense van die Weskus. So onopgesmuk soos Marie self is, so is haar liedjies ook en sy het juwele in die hoogste tradisie van die kleinkuns geskep.
Een van haar eie tekste – Jacobsbaai se Aandlied – is in die nuwe FAK Sangbundel opgeneem. Haar “Mis oor Jacobsbaai” is in die vroeë tagtigerjare deur Laurika Rauch opgeneem en haar toonsetting van haar man – oom Nic – se teks “ ‘n Regte ou Kaapse reën” is deur die befaamde musikus, Dirkie de Villiers, verwerk en is al dekades lank ’n gunsteling by kore in Suid-Afrika. Marie se liedjies herinner aan die emosionele klanke van ’n Nederlandse seemanslied, ’n Paryse straatkafee of ’n kabaretlied in die beste Europese tradisie.
Die bindingsteks vir hierdie program is geskryf deur Dana Snyman, inwoner van Jacobsbaai en goeie vriend van Marie.



You may also like the following events from Drostdy Teater:

Also check out other Music Events in Stellenbosch, Entertainment Events in Stellenbosch.

Tickets

Tickets for Die maan deur 'n gaatjie in die nag can be booked here.

Get Tickets

Search by related topics in Stellenbosch
Event Photos
Hosted by
About The Host: Geniet en ervaar van Suid Afrika se mees talentvolste sangers en akteurs, en 'n tikkie nostalgie, by die Drostdy Teater in Stellenbosch.
Website Link: http://www.drostdyteater.co.za
Are you the host?
Nearby Hotels Drostdy Teater, 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Thu Dec 09 2021 at 07:00 pm
Add to Calendar

Location

Drostdy Teater, 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa

Advertisement
Discover more events
Advertisement
Market Your Events Professionally!

Create an online presence of your events and make them easy to discover & share with the relevant audience.

Create Events