🌟 Kosterdam Eisbeinfees 🌟 Est 2015 - 2026
📅 Wanneer: 24 - 26 September 2026
📍 Waar: Kosterdam, Noordwes
Kom geniet 'n heerlik Naweek Familie Fees by Kosterdam Eisbeinfees! 🎉
🎶 Musiek: Geniet die klanke van Boeremusiek en optredes van fantastiese kunstenaars en meer! 🎤
🏃♂️Buitelugpret: Neem deel aan 'n Pretdraf!
🍖 Eisbein & Kosstalletjies: Probeer die fees se beroemde Eisbein, en geniet die verskeidenheid van kos- en drankstalletjies, insluitend 'n "ginbar" en bier tent! 🍻
🏕️ Kampering: Bly oor vir die naweek – kampering is beskikbaar! Kom maak 'n naweek van dit en geniet die atmosfeer van die fees van die begin tot die einde! ⛺
🎉 Bring jou familie en vriende vir 'n naweek vol lekkerte, musiek, sport en lekker kos!
#KosterdamEisbeinfees #Eisbein #Boermusiek #Noordwes #FunRun #BikeRide #Kampering
Hou ons blad dop en maak seker jy mis nie uit nie! 👀
Feesprogram en Kaartjies aanlyn beskikbaar.
Also check out other Sports events in Rustenburg.