β¨ Kersliedere by Kerslig 2025 β¨
Dis weer tyd vir ons jaarlikse Kersliedere by Kerslig β βn aand waar liggies skitter, bekende Kersliedere oor die gronde weerklink en die ware betekenis van Kersfees helder skyn. π
Kom geniet die atmosfeer terwyl jy deur ons stalletjies stap: alles van 3D-gedrukte speelgoed, juwele, spookasem, tuisgebakte koekies, fudge, inkleurboeke en sand art tot unieke handgemaakte items β en nog soveel meer!
En natuurlik is daar heerlike eetgoed om jou aand ekstra lekker te maak: Kerrie en Rys, Pannekoek, Worsbroodjies en Iced Koffie. π
Daar wag ook op jou βn besondere Kersverhaal-ervaring in Nasaret, Jerusalem en Betlehem β iets vir die hele gesin om saam te beleef.
Kom sing saam met ons, kuier saam met vriende en familie, en geniet βn pragtige, warm Kersaand onder die sterre.
π¨βπ©βπ§βπ¦ Bring jou kampstoeltjie, bring die kinders β dit is βn aand vir jonk Γ©n oud!
π± Navrae: WhatsApp IenΓ© 071 608 1928
Also check out other Arts events in Rustenburg.