

# Event Details

- **Event Name**: KragDag 2026
- **Event Start and End Date**: Thu, 06 Aug, 2026 at 08:00 am – Sat, 08 Aug, 2026 at 05:00 pm
- **Event Description**: Die jaarlikse KragDag ekspo bied ‘n inspirerende leersame dag in ‘n karnaval atmosfeer. Alhoewel daar ‘n groot hoeveelheid genot en vermaak by die ekspo's te beleef is, is hierdie geleentheid uniek daarin dat jy hier nie ‘n vermaaklikheidtoeskouer is nie, maar ‘n deelnemer in interaksie met dinge wat ‘n verskil in jou lewe kan maak. Die effek van die vrywees filosofie wat integraal deel is van KragDag en die uitstallings wat hiermee handel, kan ‘n groot impak op jou lewe maak.

Die KragDag Ekspo is ‘n uitstalkas vir selfstandigheid en volhoubare oplossings, met fokus areas soos energie, tegnologie, landbou, opvoeding, vaardigheidsontwikkeling, sekuriteit, buitelug kragtoerusting, entrepreneurskap en ander doen-dit-self besieling. Dit bied ’n platform vir entrepreneurs, besighede, boere en huishoudings om kennis te deel en oplossings te verken vir ’n vryheidsleefstyl.

KragDag is ’n jaarlikse versamelpunt (600+ uitstallers en 32 500 besoekers in 2025) vir selfdoen-entoesiaste en innoveerders om moderne uitdagings te verken met die oog op praktiese en kreatiewe oplossings, maar dit bied ook ‘n uitsonderlike geleentheid vir ’n gesinsuitstappie en is ‘n leersame en inspirerende ervaring in ‘n karnaval atmosfeer.

Dit bied ‘n spyskaart van bedrywighede, soos die Kopskuifateljee met gedagteprikkelende gesprekke deur aktuele persoonlikhede, ‘n mengelmoes van interaktiewe aktiwiteite, lewendige demonstrasies en diere- en landbouvertonings.

‘n Groot verskeidenheid kuierareas bied ook heerlike spys en lafenis.

Die tema van die KragDag 2026 Ekspo is "Druppels word strome, strome word riviere!"
- **Event URL**: https://allevents.in/rayton/kragdag-2026/200030299277232
- **Event Categories**: business
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 3773

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Rayton
- **state**: GT
- **country**: South Africa
- **location**: Diamantvallei Landgoed, 0002 Rayton, South Africa
- **lat**: -25.81567
- **long**: 28.5268
- **full address**: Diamantvallei Landgoed, 0002 Rayton, South Africa, Diamantvallei Landgoed, Tshwane, South Africa, Rayton

## Event gallery

- **Alt text**: KragDag 2026
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events4/banners/f8174b992c6e52647fdcf915907f510f3479597ae7e1a6f2d5b3d7404a22ec09-rimg-w1200-h675-dc081818-gmir?v=1785928271

## FAQs

- **Q**: When and where is KragDag 2026 being held?
  - **A:** KragDag 2026 takes place on Thu, 06 Aug, 2026 at 08:00 am to Sat, 08 Aug, 2026 at 05:00 pm at Diamantvallei Landgoed, 0002 Rayton, South Africa, Diamantvallei Landgoed, Tshwane, South Africa, Rayton.
- **Q**: Who is organizing KragDag 2026?
  - **A:** KragDag 2026 is organized by KragDag.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** KragDag 2026 is ideal for art lovers, trade professionals, collectors, and exhibition enthusiasts exploring the latest in their field. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Rayton, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. With 3,700+ people already showing interest, this is clearly an event worth adding to your calendar - don't miss out.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "KragDag 2026",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events4/banners/f8174b992c6e52647fdcf915907f510f3479597ae7e1a6f2d5b3d7404a22ec09-rimg-w1200-h675-dc081818-gmir?v=1785928271",
        "startDate": "2026-08-06",
        "endDate": "2026-08-08",
        "url": "https://allevents.in/rayton/kragdag-2026/200030299277232",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Diamantvallei Landgoed, 0002 Rayton, South Africa",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "Diamantvallei Landgoed, Tshwane, South Africa",
                "addressLocality": "Rayton",
                "addressRegion": "GT",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-25.81567",
                "longitude": "28.5268"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Die jaarlikse KragDag ekspo bied ‘n inspirerende leersame dag in ‘n karnaval atmosfeer. Alhoewel daar ‘n groot hoeveelheid genot en vermaak by die ekspo's te beleef is, is hierdie geleentheid uniek daarin dat jy hier nie ‘n vermaaklikheidtoeskouer is nie, maar ‘n deelnemer in interaksie met dinge wa",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "KragDag",
                "url": "https://allevents.in/org/kragdag/9207195",
                "description": "KragDag, Rayton. 15,106 likes · 12,158 talking about this · 4,844 were here. Lewenstyl produkte en dienste vir verantwoordbare en volhoubare self- en..."
            }
        ]
    }
]
```