

# Event Details

- **Event Name**: Paasnaweek by Mosaïek
- **Event Start and End Date**: Fri, 03 Apr, 2026 at 08:00 am (+02:00)
- **Event Description**: Paasfees is ’n uitnodiging om saam stil te staan by die kruisiging van Jesus en te onthou wat Hy vir ons gedoen het. Dit is ook ’n tyd van hoop. ’n Tyd waar ons saam met ander gelowiges die nuwe lewe vier wat ons in Christus ontvang.

1. GOEIE VRYDAG | 3 APRIL

Sluit Goeie Vrydag by ons aan vir PaasFest – ’n dag van refleksie, aanbidding en gemeenskap. Met inspirerende dienste, sielvolle musiek, gesinsvriendelike aktiwiteite en ’n interaktiewe Kruisstasies-ervaring, skep ons ruimte om die betekenis van die kruis op ’n dieper manier te beleef.

In-persoon dienste op Goeie Vrydag:
- 08:00 | Afrikaanse diens
- 09:30 | Engelse diens
- 11:00 | Afrikaanse diens

2. STILSATERDAG | 4 APRIL

Stilsaterdag is die dag tussen verlies en hoop, tussen wat geëindig het en wat nog nie begin het nie. ’n Dag waar die dissipels leef met vrae wat nog nie antwoorde het nie. Waar hulle leer om in stilte te wag.

StilSaterdag Retreat:  
Ons spandeer die dag saam op Origins, waar ons deur gebed, refleksie en begeleide oomblikke nadink oor die tussen-in tye van die lewe en waar God ons daarin ontmoet.

StilSaterdag Belewenis op Kampus: Wys my die Weg by die graf

Die dag sal bestaan uit ’n ritme van begeleide gebed, Skriflesing en stilte. Registrasie begin om 8:30 op die Mosaiek-kampus, waarna daar tye vir kort orientasies, stilte, refleksie en gebed geskied.

3. OPSTANDING SONDAG | 5 APRIL

OpstandingSondag is ’n dag van vreugde en viering: Jesus het waarlik opgestaan!

Die oggend begin met twee dienste en daarna kuier ons saam op die Piazza, waar daar verskeie kosstalletjies en aktiwiteite vir die hele familie sal wees. Die dag word afgesluit met ’n spesiale PaasFest aanbiddingbelewenis in die Teatro om 17:00.

In-persoon dienste op OpstandingSondag:
- 08:30 | Afrikaanse diens
- 10:00 | Engelse diens
- 17:00 | PaasFest Celebration (Aanbiddingbelewenis)

Vir die volledige Paasnaweek program besoek www.mosaiek.com
- **Event URL**: https://allevents.in/randburg/paasnaweek-by-mosaïek/200029879129109
- **Event Categories**: Art, Theatre
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 0

## Ticket Details

- **Ticket URL**: http://facebook.com/200029879129109?utm_source=AllEvents.in&utm_medium=event-discovery-platform&utm_campaign=randburg-events

## Event venue details

- **city**: Randburg
- **state**: GT
- **country**: South Africa
- **location**: 1 Danielle St, 2170 Johannesburg, South Africa
- **lat**: -26.1455
- **long**: 27.93641
- **full address**: 1 Danielle St, 2170 Johannesburg, South Africa, 1 Danielle St, Randburg, 2170, South Africa

## Event Organizer details

- **affiliate_id**: 2
- **organizer**: Mosaïek (https://allevents.in/org/mosaïek/9112243)

## Event gallery

- **Alt text**: banner
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events7/banners/478f6e34fb5cb5d91f4ad82bd4a14c0d90e78b0fec35f32f9263b9b611494d63-rimg-w1200-h675-dc162e2b-gmir?v=1774909869
- **Alt text**: thumbnail
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events7/banners/f79f15f32806f5504a84904404cee6f6a8b4b06d3339c6ee7f55f04f4a2430c1-rimg-w300-h300-dc054c45-gmir?v=1774909869

## FAQs

- **Q**: When is the event happening?
  - **A:** Fri, 03 Apr, 2026 at 08:00 am (+02:00)
- **Q**: Where is the event happening?
  - **A:** 1 Danielle St, 2170 Johannesburg, South Africa, 1 Danielle St, Randburg, 2170, South Africa
- **Q**: Who is organizing the event?
  - **A:** Mosaïek
- **Q**: What type of event is this?
  - **A:** Art, Theatre
- **Q**: Where can I find ticket details about Paasnaweek by Mosaïek ?
  - **A:** You can find ticket details about this event on AllEvents.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Paasnaweek by Mosaïek",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events7/banners/478f6e34fb5cb5d91f4ad82bd4a14c0d90e78b0fec35f32f9263b9b611494d63-rimg-w1200-h675-dc162e2b-gmir?v=1774909869",
        "startDate": "2026-04-03T08:00:00+02:00",
        "url": "https://allevents.in/randburg/paasnaweek-by-mosaïek/200029879129109",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "1 Danielle St, 2170 Johannesburg, South Africa",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "1 Danielle St, Randburg, 2170, South Africa",
                "addressLocality": "Randburg",
                "addressRegion": "GT",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-26.1455",
                "longitude": "27.93641"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Paasfees is ’n uitnodiging om saam stil te staan by die kruisiging van Jesus en te onthou wat Hy vir ons gedoen het. Dit is ook ’n tyd van hoop. ’n Tyd waar ons saam met ander gelowiges die nuwe lewe vier wat ons in Christus ontvang.\n\n1. GOEIE VRYDAG | 3 APRIL\n\nSluit Goeie Vrydag by ons aan vir Paas",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Mosaek",
                "url": "https://allevents.in/org/mosaïek/9112243",
                "description": "Die lewe is kuns! \nDroom om in al die bewegings van hierdie lewensdans te kan groei: OPwaarts in en deur God, METwaarts met ander, UITwaarts met betekenis."
            }
        ]
    }
]
```