1 Baron van Rheede St, Oudtshoorn, 6625, South Africa, Prince Albert
Save location for easier access
Only get lost while having fun, not on the road!
About the event
KAKTUS - KKNK
KAKTUS is terug! Dié musiekkonsert is sedert die ontstaan van die KKNK ’n hoogtepunt vir baie feesgangers, waar verskeie musiekgenres bymekaarkom. Ou bekendes, nuwe gesigte en harde klanke gaan sorg vir ’n partytjie wat jy nie sommer gou gaan vergeet nie. Op die verhoog is onder andere Francois van Coke, Early B, BlackByrd, Van Pletzen, Booshle G. en Jack and the Weatherman. Nóg optredes deur die dag sluit in Seuns van Vlug, ONS en Zoé.