Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement

Nataniël: Lentekombuis

Advertisement

Nataniël: Lentekombuis


Is jou kookkunskreatiwiteit nog in sy winterhibernering vasgevang? Water jou mond by die gedagte aan 'n vrolike gereg om die nuwe seisoen mee in te wy? Nataniël wys in Lentekombuis vir jou hoe om vinnige vrolike kos voor te berei wat jou gaste sal laat toustaan!

Tydens hierdie unieke kook-en-kletsgeleenthede staan hy letterlik op die verhoog en demonstreer eenvoudige dog smullekker geregte, terwyl hy die een spontane spitsvondigheid na die ander kwytraak.

Die resepte van die betrokke aand se seisoenkombuis is na die tyd in die voorportaal beskikbaar, en daarna ook op ons webwerf – deel dit met jou mense!
Ticket Information Ticket Price
Monday - 23 September 2019 - Ground Floor (Row A-K) Free
Monday - 23 September 2019 - Ground Floor (Row M-Q) Free
Monday - 23 September 2019 - Balcony (Row R-U) Free



You may also like the following events from Atterbury Teater/Theatre:

Map Atterbury Teater/Theatre, Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, Gauteng, South Africa, Pretoria, South Africa
Report a problem

Are you going to this event?

Get Tickets
Tickets available for FREE on itickets.co.za
Advertisement

More Events in Pretoria

Explore More Events in Pretoria