Create Event
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
My Vrou se Man se Vrou

My Vrou se Man se Vrou

Aug 23, 2022 - Aug 28, 2022

My Vrou se Man se Vrou

Time Tue Aug 23 2022 at 07:00 pm to Sun Aug 28 2022 at 05:15 pm

(add to calendar)

Atterbury Teater/Theatre, Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, Pretoria, South Africa

Find Tickets
Advertisement

My Vrou se Man se Vrou, 23 August | Event in Pretoria | AllEvents.in My Vrou se Man se Vrou
Ray Cooney is ’n meester van die klug. Sy Run for your Wife speel al langer as 30 jaar in Londen se West End en Peet van Rensburg het ’n wonderlike Afrikaanse vertaling gedoen in My Vrou se Man se Vrou. Die oorspronklike stuk, Run for your Wife, hou die rekord vir die langs-lopende klug op Londen se West End en het ook rekords in Suid-Afrika laat spat. Die hoofkarakter in My Vrou se Man se Vrou is John Smith, ’n Londense taxibestuurder wat saam met sy vrou Mary in Highgate woon … en ook met sy vrou Barbara in Finchley, net vier minute uitmekaar. Natuurlik is die twee mevroue Smith salig onbewus van mekaar se bestaan, aangesien John sy ongereelde werksure gebruik as ’n verskoning om sy dubbele lewe weg te steek. Maar ’n ongeluk en ’n verkeerde adres veroorsaak ’n kettingreaksie en John moet bontstaan om te keer dat sy geheim op die lappe kom! En om sake te vererger, moet hy sy nuuskierige bure, ’n vasberade joernalis en twee agterdogtige polisiemanne ontduik!



You may also like the following events from Atterbury Teater/Theatre:

Tickets

Tickets for My Vrou se Man se Vrou can be booked here.

Get Tickets

Event Photos
Hosted by
About The Host: Die Atterbury Teater is 'n voortreflike konsertsaal vir enige vertoning. www.atterburytheatre.co.za
Website Link: http://www.atterburytheatre.co.za/
Are you the host?
Nearby Hotels Atterbury Teater/Theatre, Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, Pretoria, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Tue Aug 23 2022 at 07:00 pm to Sun Aug 28 2022 at 05:15 pm
Add to Calendar

Location

Atterbury Teater/Theatre, Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, Pretoria, South Africa

Advertisement
Advertisement

Event Marketing