Koos Doep, 16 November | Event in Pretoria | AllEvents

Koos Doep

Fairtree Atterbury Teater/Theatre

Highlights

Sun, 16 Nov, 2025 at 03:00 pm

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Advertisement

Date & Location

Sun, 16 Nov, 2025 at 03:00 pm (SAST)

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood

Pretoria, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Koos Doep
“Trek my liedjies uitmekaar uit en skryf oor hulle,” het Koos du Plessis gesê, “maar los my uit . . . ek is ’n doodgewone ou.” Koos Doep, soos hy in die volksmond bekend staan, sou in 2025 sy 80ste verjaarsdag gevier het. En tog, ’n goeie 40 jaar ná sy dood as daar gepraat word van “Koos”, dan weet bykans enige persoon van wie daar gepraat word en daar is dadelik ’n klomp treffers wat by ’n mens opkom, waaronder “Sprokie vir ’n stadskind”, “Kinders van die wind”, “Gebed” en “As almal ver is”. Dit is die omvang van Koos du Plessis se bekendheid en sy invloed op Afrikaans en Afrikaanse musiek. Waarom dit so is, is die onderwerp van menige debat, partykeer in die lesingsale van universiteite, maar meestal in die middernagure, met ’n “Kinders van die wind” of ’n “Skielik is jy vry” wat iewers in die agtergrond speel. Natuurlik met ’n goeie bottel rooiwyn, Koos Doep se gunsteling drankie.


Also check out other Trips & Adventurous Activities in Pretoria.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Koos Doep can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Fairtree Atterbury Teater/Theatre

Fairtree Atterbury Teater/Theatre

7 Followers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Koos Doep, 16 November | Event in Pretoria | AllEvents
Koos Doep
Sun, 16 Nov, 2025 at 03:00 pm