Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events

Jacques Steyn sing by Mariandl in Centurion

Ticket Type Price Quantity Subtotal
Ticket Type Price Quantity Available Subtotal

Total:

0.0

Jacques Steyn sing by Mariandl in Centurion


Geniet 'n heerlike ontspanne aand met Splinternuwe Afrikaanse ritmiese liedjies en stories deur Jacques Steyn. Pragtige stories en liedjies wat jou sentiment en herinneringe oproep en al die bekende en lekker interessante gebeure in ons lewens oproep en prikkel. Die dinge waarmee jy beslis kan vereenselwig, vasgevang in ongelooflike klanke en 'n pragtige stem. Bring jou bordjie eetgoed vd tafel om te deel en jou drinks en kom kuier en ontspan saam met Jacques en vriende.



Liked this event? Spread the word :

Map 102 Koranna Ave, 102 Koranna Ave, Doringkloof, Centurion, 0157, South Africa, Pretoria, South Africa
Loading venue map..
Report a problem

Organizer

Charlotta Steyn Music Page