Create Event
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Jack Daniels bied aan Bok van Blerk By Die Fort

Jack Daniel's bied aan Bok van Blerk By Die Fort

Sun Jan 31, 2021

Jack Daniel's bied aan Bok van Blerk By Die Fort

Time Sun Jan 31 2021 at 10:30 am to 06:00 pm

(add to calendar)

Voortrekker Monument, 0002 Pretoria, South Africa, Pretoria, South Africa

Find Tickets
Advertisement

Jack Daniel's bied aan Bok van Blerk By Die Fort, 31 January | Event in Pretoria | AllEvents.in Jack Daniel's bied aan Bok van Blerk By Die Fort
Jack Daniel's bied met trots aan Bok van Blerk By Die Fort saam met vriende Dawie de Jager, Pieter Marcato en Blinkruiter.

By Die Fort is 'n splinternuwe Afrikaanse musiekkonsert wat maandeliks plaasvind by Fort Schanskop by die Voortrekkermonument natuurreservaat. Ons nooi een hoofkunstenaar en drie gaskunstenaars om op te tree by elke konsert. Pak 'n piekniekmandjie met lekker peuselhappies, en bring gerus jou familie en vriende om die dag saam met ons te kom spandeer. Ons het 'n kontantkroeg en heerlike kosstalletjies. Hekke maak 10:30 vm oop en die eerste konsert begin om 11:45 vm.

Program:
10:30 Hekke maak oop
11:45 Blinkruiter
13:00 Pieter Marcato
14:15 Dawie de Jager
15:30 Bok van Blerk
16:30 DJ Strafdop

Kaartjie Prys:
Fase 1: R150 (Net 100 beskikbaar)
Fase 2: R200 (Net 300 beskikbaar)
Fase 3: R250 (Net 100 beskikbaar)

Fasiliteite Beskikbaar:
- Kontant kroeg
- Kos stalletjies
- Toilette
- OTM

Verbode Items:
- Geen eie drank
- Geen vuurwapens
- Geen dwelms
- Geen troeteldiere

*Reg Van Toegang Voorbehou



Also check out other Concerts in Pretoria, Parties in Pretoria, Music Events in Pretoria.

Tickets

Tickets for Jack Daniel's bied aan Bok van Blerk By Die Fort can be booked here.

Get Tickets

Search by related topics in Pretoria
Event Photos
Hosted by
Nearby Hotels Voortrekker Monument, 0002 Pretoria, South Africa, Pretoria, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Sun Jan 31 2021 at 10:30 am to 06:00 pm
Add to Calendar

Location

Voortrekker Monument, 0002 Pretoria, South Africa, Pretoria, South Africa

Advertisement
Advertisement
Make Your Events Easy to Discover

Create an online presence of your events and make them easy to discover & share with the relevant audience.

Create Events