Search results for:
No result found! Try with different keywords!
HEARTS ON FIRE WOMENS CAMP GAUTENG

HEARTS ON FIRE WOMENS CAMP, GAUTENG

Oct 28, 2022 - Oct 30, 2022

HEARTS ON FIRE WOMENS CAMP, GAUTENG

Time Fri Oct 28 2022 at 12:00 am to Sun Oct 30 2022 at 12:00 am
(add to calendar)

Woord In Aksie, Plot 227 Sysierd, Derdepoort, Roodeplaat, 0186, South Africa, Pretoria, South Africa

USD 26 - 53 Tickets
HEARTS ON FIRE WOMENS CAMP, GAUTENG, 28 October | Event in Pretoria | AllEvents.in HEARTS ON FIRE WOMENS CAMP, GAUTENG

Ons Profetiese Aanbiddingskampe vir Vroue gaan van krag tot krag en sedert 2004 kom vroue van regoor Suid-Afrika Namibië Botswana Australië...ja van regoor die wêreld!


Hierdie is die grootste profetiese kampe vir vroue wat tans oor 2 dae gehou word in ons land en dit is elke jaar uiters spesiaal en 100% GEESGEINSPIREERD! Hier gaan dit nie oor jou status geloof velkleur of denominasie nie....neee! Hier kom ons saam as bruid van Jesus Christus om in EENHEID Hom in Gees en in Waarheid te aanbid en ons sien WONDERWERKE vloei GAWES wat werksaam is VERVULLING met God se Gees GENESINGS en soveel Godlooflike gebeure vind plaas!


Word VANDAG nog deel! Indien jy graag op ons BROADCAST GROEP wil wees om updates te ontvang stuur jou nommer per whatsapp na Ps René van den Bergh 073 258 2688.


Besprekings word ook gedoen op bogenoemde nommer of per e-pos Ym9va2luZ3MgfCBjcm9zc3JvYWQtbWluaXN0cmllcyAhIGNvICEgemE=

UNIEKE KAMPNOMMER!! NB!! Elke vrou kry haar lewenslange unieke kampnommer wat dien as haar verwysingsnr vir alle besprekings en aankope van ons produkte.


Kostes beloop as volg:

R825pp Normal Booking 13jr+

R795pp (Crossroad Kings)

R400.00 Kinders vanaf 5-12jr

R0.00 Kinders onder 5jr


Prys sluit in: 2 Nagte se akkommodasie (eie beddegoed) asook 5 etes wat met sorg voorberei word elke jaar!

Jy kry ook 'n profetiese geskenk en jou eie persoonlik gedrukte naamplaatjie vir die naweek.

Tickets

Tickets for HEARTS ON FIRE WOMENS CAMP, GAUTENG can be booked here.

Event Photos
Report a problem

Event Information

Date & Time

Fri Oct 28 2022 at 12:00 am to Sun Oct 30 2022 at 12:00 am
Add to Calendar

Location

Woord In Aksie, Plot 227 Sysierd, Derdepoort, Roodeplaat, 0186, South Africa, Pretoria, South Africa