🚴♂️🚴♀️ 🚀💪 Die bekende padfietswedren verruil teer vir turf en word amptelik ’n bergfietswedren wat op Saterdag, 23 Mei 2026, by die Bosveld Venue in Montana plaasvind.
Deelnemers kan uitsien na ’n dinamiese, natuurlike en energiebelaaide fietservaring wat perfek pas by die GROOT-familie se gees van samehorigheid en avontuur.
Fietsryers kan kies tussen 15 km, 30 km of 60 km bergfiets-roetes, met ’n addisionele 80 km “gravel”-opsie vir dié wat lus is vir ’n groter uitdaging.
Die nuwe roetes bied iets vir elke fiksheidsvlak – van gesinne en ontspanningsryers tot professionele sportlui.
Die GROOT Trap, met trots geborg deur Van Heerden Apteek.🚀💪
#jouGROOTstefm #gaanGROOT #traplarritklap #DieGROOTtrap 🚴♂️🚴♀️
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No
Undo
Interested
Ticket Info
Tickets for Die GROOT Trap 2026 #Offroad can be booked here.