School on Wheels, Monument St, Tshwane, 0002, South Africa, Pretoria
Save location for easier access
Only get lost while having fun, not on the road!
About the event
Die Afrikaner Fees
Kom vier Afrikaans saam met ons by Die Afrikaner Fees 2025 met topklas vermaak deur van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars.
Hierdie is ’n viering van 100 jaar van die Afrikaanse taal, ’n eeu van kultuur, trots en saamwees.
Hierdie unieke en inspirerende geleentheid nooi jou uit om die ryk erfenis, taal, kuns en gees van die Afrikaanse gemeenskap ten volle te beleef.
Dis ’n fees vir elke Afrikaanse hart – van jonk tot oud, en vir almal wat deel is van ons storie.
Beleef uitsonderlike kunsuitstallings, verhoogproduksies en lewendige musiekoptredes wat Afrikaanse kreatiwiteit in sy volheid vier.
Vir gesinne wag daar hope pret en interessante aktiwiteite, insluitend uitstallings wat die geskiedenis van Afrikaans op dinamiese en toeganklike maniere vertel.
Kom geniet heerlike Afrikaanse geregte – van geurige boeregeregte tot kreatiewe nuwe weergawes van geliefde disse – en besoek ons volledig toegeruste gin bars en kroeë met ’n wye verskeidenheid van keuses.
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No
Undo
Interested
Ticket Info
Tickets for Die Afrikaner Fees can be booked here.
Advertisement
Nearby Hotels
Voortrekker Monument, School on Wheels, Monument St, Tshwane, 0002, South Africa, Pretoria