Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events

Childrens Farm (Roodepoort)

Advertisement

Childrens Farm (Roodepoort)




'n Geleentheid wat nie elke dag oor 'n stadskindjie se pad kom nie!!!!!

Kom geniet 'n heerlike oggend saam met Smarties events en speelgroep by "Childrens Farm" Roodepoort.

Ons kinders gaan bietjie leer oor die plaaslewe
Ons gaan ook lekker interaktief wees met verskillende diertjies!!

Bespreking is noodsaaklik.

Plek word bevestig met betaling
(Mamma en kind moet hierdie keer beide betaal)

Enige kinders is welkom!!!!! Van enige skool of huisbly mammas, nannies, oumas ect.

RSVP: 19 JULIE 2019

Hoop om jou daar te sien!



Map Smarties Events & Speelgroep, FaerieGlen/Olympus, Pretoria, South Africa, Pretoria, South Africa
Report a problem

Are you going to this event?

Organizer

Smarties Events & Speelgroep
Advertisement

More Events in Pretoria

Explore More Events in Pretoria