PASSIEVOL ǀ TEMA 𝗝𝗘𝗦𝗨𝗦 𝗔𝗦 𝗞𝗢𝗡𝗜𝗡𝗚! 👑
𝗢𝗼𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗩𝗘𝗥𝗧𝗢𝗡𝗜𝗡𝗚 – PASSIEVOL, wat in 2023 en 2024 by Moreleta Kerk in Pretoria aangebied is, het ons land se top Afrikaanse musiekkunstenaars saamgebring voor 'n gehoor van bykans 6 000 gaste. Dit is een van die mees inspirerende Christelike produksies in Afrikaans tot op hede – daarom bied Voelgoed Media en Moreleta Kerk met trots PASSIEVOL weer aan op Sondag 11 Mei 2025!
𝗞𝗨𝗡𝗦𝗧𝗘𝗡𝗔𝗔𝗥𝗦 𝗼𝗺 𝗻𝗮 𝘂𝗶𝘁 𝘁𝗲 𝘀𝗶𝗲𝗻!
Die musiekkunstenaars wat optree is Riana Nel, Jo Black, Demi Lee Moore, Ruan Josh en Retief Burger. Met Lindie Strydom as aanbieder en storieverteller.
🗓️ Teken die DATUM aan!
Sondag 11 Mei – Moreleta Kerk, Pretoria, 15:00 – 17:00
🎟️ 𝗞𝗼𝗼𝗽 𝗻𝗼́𝘂́ 𝗷𝗼𝘂 𝗞𝗔𝗔𝗥𝗧𝗝𝗜𝗘! – kliek passievol.com
𝗗𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲 𝗮𝗮𝗻 𝗼𝗻𝘀 𝗵𝗼𝗼𝗳𝗯𝗼𝗿𝗴𝗲!
𝗙𝗶𝗻𝗯𝗼𝗻𝗱 𝗠𝘂𝘁𝘂𝗮𝗹 𝗕𝗮𝗻𝗸 – dis jóú bank, kliek op finbondmutualbank.co.za.
𝗔𝗙𝗚𝗥𝗜 – jou vennoot in boerdery, kliek op afgri.co.za.
𝗙𝗶𝗻𝗲𝘀𝟰𝘂 – bestuur jou verkeersboetes maklik en vinnig, kliek op fines4u.co.za.
In samewerking met radiovennoot 𝗣𝗿𝗲𝘁𝗼𝗿𝗶𝗮 𝗙𝗠 en liefdadigheidsorganisasie 𝗛𝗲𝗹𝗽𝗲𝗻𝗱𝗲 𝗛𝗮𝗻𝗱.
#PassieVol #Musiek #Lofprysing #Aanbidding #Geloofservaring #PassieVol2025 #JesusAsKoning #MoreletaKerk #VoelgoedMedia
#Finbond #InaWilken #AFGRI #WilnaDuPlessis #Fines4U #CorneliaVanNiekerk #PretoriaFM #BelindaPieterson #HelpendeHand #ReneRoux