Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events
Advertisement
Oh Snap, this is a past event! 😵

Do you want to get notified when this event happens again?

DONKIE - Frank Opperman (Ouboet)

Advertisement

DONKIE - Frank Opperman (Ouboet)


FRANK OPPERMAN - DONKIE


In Donkie ontmoet ons mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die Hoërskool Hans Oosthuizen, ’n voormalige model C-skool. Mnr. Swart is ’n man onder druk: Die leerlinge se akademiese prestasie is nie na wense nie en die eerste rugbyspan het vyf wedstryde agtereenvolgens verloor. Daar is ook ernstige probleme met dissipline, ’n rassistiese voorval en vrae of Afrikaans nog ’n onderrigtaal taal gaan wees. Uit talle oorde word mnr. Swart se kop geëis. Só besluit hy een Maandagoggend tydens saalopening om sy kant van die saak te stel …

Dit beloof om een van Frank se mees humoristiese vertonings nog te wees...

11 April 2019 - 19:00


Heerlikke Kerrie en Rys van 18h00 beskikbaar en ook na die vertoning so kom eet sommer daar...


www.mooirivierevents.co.za vir meer inligting.



Map Nederduitsch Hervormde Kerk Potchefstroom Noord, 15 Hennie Bingle street, Van der Hoff Park Potchefstroom, 2531, Potchefstroom, South Africa
Loading venue map..
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement