Die Blou Hond teater-restaurant is ’n geliefde venue vir die room van plaaslike kunstenaars om hul talent op die verhoog te wys by Casa Toscana Lodge.