

# Event Details

- **Event Name**: Francois van Coke - Stories agter die tunes
- **Event Start and End Date**: Sat, 13 Jun, 2020 at 06:00 pm – Sat, 13 Jun, 2020 at 07:30 pm
- **Event Description**: Jägermeister nooi julle om by Francois van Coke, Jedd Kossew en Richard Onraet by Van Coke Studios in Kaapstad aan te sluit vir ‘n interactive livestreaming ervaring vanuit jou huis. Die intieme vertoning van akoestiese verwerkings van hul bekendste liedjies gaan ingekleur word met stories oor hoe hierdie tunes lewe gekry het.

Francois sal julle vermaak met die agtergrondstories van tydlose treffers soos "Toe vind ek jou", "Dagdrome in suburbia", "Komma", "Tot die son uitkom" en nog vele meer van hierdie liedjies wat hom beroemd gemaak het in sy 17-jarige loopbaan as voorsanger van Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel en as bekroonde solo kunstenaar.

"Die afgelope sewentien jaar was daar vele toerbusse en vliegtuie, lang ure op die pad na êrens, laat-aand parties op nog meer laat-aand parties, baie vroeë oggende, eindelose slapelose-nagte, baie bekende en ook onbekende gesigte, ou en nuwe vriendskappe. Baie liefde en baie, baie musiek wat op verskillende plekke geskryf is. Die mense wat daar was se herhinneringe van die stories agter die tunes mag dalk van myne verskil. Maar wie sal ooit weet wie se weergawes reg is. Die details raak baie vinnig baie blurry... maar die is wat ek onthou." - Francois van Coke

Hoe gaan dit werk:
1. Kaartjiehouers ontvang op die dag van die livestream 'n epos met 'n unieke link en kode na die stream.
2. Indien jy 'n Smart TV het sal jy dit vanaf jou foon na jou televisie kan "cast’’ via Bluetooth.
3. As jy ‘n Apple TV, Google Chromecast of enige ander device het wat kan ‘screen mirror’ sal jy dit ook vanaf jou foon kan mirror na jou TV.
3. Nog 'n opsie is om jou laptop met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Anders, geniet die livestream op jou smartphone of tablet in jou hand of met jou laptop op jou skoot.

Audience interaction:
Dit is vir ons belangrik dat julle as kykers deel is van die livestream en gaan ons dus die volgende inkorporeer:
1. Live ZOOM rooms. Bring people clapping in.
2. Behind-the-scenes livestreams via Facebook LIVE en Instagram LIVE
3. Daar sal ‘n Facebook post wees waarop julle kan comment en Francois sal kan reaggeer op daardie comments. 
4. As julle enige iets post gebruik die hashtag #storiesagterdietunes

Internet:
Ons doen alles in ons vermoë om te verseker dat die livestream in die beste moontlike kwalitiet aan jou gelewer word. Dit is ‘n ingewikkelede en duur stelsel van hardeware en CDNs (content delivery networks). 
Ongelukkig hang die kwaliteit van jou livestream grootliks van hoe jou ISP (internetdiensverskaffer) of mobiele diensverskaffer met ons livestream verbind. Hou ingedagte dat jou algehele internetsnelheid kan wissel afhangende van baie faktore, insluitend maar nie beperk nie tot: tyd van die dag, WIFI of FIBRE-werkverigtinge, ander toestelle / gebruikers wat jou verbindng gebruik, en die sterkte van die sein wat deur jou ISP gelewer word
Ons stel voor dat jy in die week voor die livestream om 8pm in die aande kyk watter soort sein jy vanaf jou ISP kry. Gebruik iets soos speedtest.net om dit te monitor.

Hier is ‘n guideline na watter  kwalitiet jy kan verwag teenoor die Bandwidth:
Quality / Bandwidth:
240p / 500kbps
360p / 1Mbps
720p / 3Mbps
1080p / 7Mbps
2K / 12Mbps
4K &amp; up / 22Mbps

Gereelde buffering kan voorkom as jou internet bandwidth nie die terugspeel van die gekose videokwaliteit ondersteun nie. Probeer oorskakel na ‘auto’ in die kwaliteitsmenu of self na ‘n laer gehalte-opsie.
- **Event URL**: https://allevents.in/online/francois-van-coke-stories-agter-die-tunes/200019652709458
- **Event Categories**: virtual, parties, entertainment
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 0

## Ticket Details

- **Ticket Price Range**: min: 0, max: 145, currency: ZAR

## Event venue details

- **city**: Online
- **location**: online
- **lat**: 0.0000000000
- **long**: 0.0000000000
- **full address**: Online

## Event gallery

- **Alt text**: Francois van Coke - Stories agter die tunes
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events7/banners/94e8aa70449df0374a0c1a879ddf80de197cc6fa604ac0008ac268a2ffbfab30-rimg-w526-h275-gmir.jpg?v=1592042146

## FAQs

- **Q**: When and where is Francois van Coke - Stories agter die tunes being held?
  - **A:** Francois van Coke - Stories agter die tunes takes place on Sat, 13 Jun, 2020 at 06:00 pm to Sat, 13 Jun, 2020 at 07:30 pm at Online.
- **Q**: How much do tickets cost for Francois van Coke - Stories agter die tunes?
  - **A:** Tickets for Francois van Coke - Stories agter die tunes are priced at ZAR 145 per person. Here's a full breakdown of available ticket types:Ticket TypePriceAvailabilityStories agter die tunes LIVESTREAM - Aanlyn-kaartjieZAR 145AvailableDonasies - DonasieFreeAvailable
- **Q**: Who is organizing Francois van Coke - Stories agter die tunes?
  - **A:** Francois van Coke - Stories agter die tunes is organized by Francois van Coke.
- **Q**: What has been the experience of attendees at Francois van Coke's events?
  - **A:** Francois van Coke has 284+ followers on AllEvents, reflecting a trusted and active community of event-goers who follow their events. Francois van Coke has a verified profile on AllEvents where you can read reviews and explore their upcoming events.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Francois van Coke - Stories agter die tunes is ideal for party-goers, social butterflies, and anyone looking for a great night out with music, drinks, and good vibes. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Online, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Francois van Coke - Stories agter die tunes sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Francois van Coke - Stories agter die tunes",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events7/banners/94e8aa70449df0374a0c1a879ddf80de197cc6fa604ac0008ac268a2ffbfab30-rimg-w526-h275-gmir.jpg?v=1592042146",
        "startDate": "2020-06-13",
        "endDate": "2020-06-13",
        "url": "https://allevents.in/online/francois-van-coke-stories-agter-die-tunes/200019652709458",
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OnlineEventAttendanceMode",
        "location": {
            "@type": "VirtualLocation",
            "url": "https://allevents.in/online/francois-van-coke-stories-agter-die-tunes/200019652709458"
        },
        "description": "Jägermeister nooi julle om by Francois van Coke, Jedd Kossew en Richard Onraet by Van Coke Studios in Kaapstad aan te sluit vir ‘n interactive livestreaming ervaring vanuit jou huis. Die intieme vertoning van akoestiese verwerkings van hul bekendste liedjies gaan ingekleur word met stories oor hoe h",
        "offers": [
            {
                "@type": "AggregateOffer",
                "availability": "https://schema.org/InStock",
                "priceCurrency": "ZAR",
                "availabilityStarts": "2026-04-06",
                "availabilityEnds": "2020-06-13",
                "validFrom": "2026-04-06",
                "lowPrice": "0.00",
                "highPrice": "145.00",
                "price": "0.00",
                "url": "https://allevents.in/online/francois-van-coke-stories-agter-die-tunes/200019652709458"
            },
            {
                "@type": "Offer",
                "availability": "http://schema.org/InStock",
                "priceCurrency": "ZAR",
                "availabilityStarts": "2026-04-06",
                "availabilityEnds": "",
                "validFrom": "2026-04-06",
                "url": "https://allevents.in/online/francois-van-coke-stories-agter-die-tunes/200019652709458",
                "price": "145.00",
                "name": "Stories agter die tunes LIVESTREAM - Aanlyn-kaartjie"
            },
            {
                "@type": "Offer",
                "availability": "http://schema.org/InStock",
                "priceCurrency": "ZAR",
                "availabilityStarts": "2026-04-06",
                "availabilityEnds": "",
                "validFrom": "2026-04-06",
                "url": "https://allevents.in/online/francois-van-coke-stories-agter-die-tunes/200019652709458",
                "price": "0.00",
                "name": "Donasies - Donasie"
            }
        ],
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Francois van Coke",
                "url": "https://allevents.in/org/francois-van-coke/873474",
                "description": "Dagdrome in suburbia\n18 Oktober 2019\n"
            }
        ]
    }
]
```