Hartswerk MTB Race, 24 September | Event in Nylstroom | AllEvents

Hartswerk MTB Race

Hartswerk Fees

Highlights

Wed, 24 Sep, 2025 at 05:30 am

Die Boer en Die Belg

Advertisement

Date & Location

Wed, 24 Sep, 2025 at 05:30 am to 06:00 pm (SAST)

Die Boer en Die Belg

Nylstroom, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Hartswerk MTB Race
HARTSWERK MTB WEDREN

BOER EN DIE BELG, Eden Park & Kuier, NABOOMSPRUIT

70km 50km 35km 15km 5km
R350 R300 R250 R180 Gratis
07:00 07:30 07:45 08:00 08:15

24 September 2025

Dagbesoekers en nie-fietsryers toegangsfooi :
R50
(Onder 5 jaar - Gratis)

Die Tweede Harstwerk MTB-wedren
Aangebied deur Naboom Cyclingclub, in samewerking met
Die Boer en Die Belg,Eden, en Kuier .

’n CSA gemagtigde XCM MTB-byeenkoms.

Kom geniet 'n wonderlike dag uit wat avontuur en ontspanning kombineer! Die MTB-rit oor drie wildplase bied 'n unieke en pragtige ervaring vir fietsryers van alle vlakke, terwyl die gesin die lewendige atmosfeer, heerlike kos, musiek en uitstekende geriewe soos swembaddens en skoon ablusies kan geniet.
Braai vure, braai pakkies, pap en sous sal ook beskikbaar wees vir die wat die beste van Nasionale Braaidag wil maak.

Die MTB-wasdiens is 'n deurdagte toevoeging om fietsryers te help om hul fietse in goeie toestand te hou.

Die uitstappie is perfek vir die fietsry-entoesiaste as ook 'n gesins kuier.

Kom brand jou tekkies saam met musiekvermaak van Irene-Louise Van Wyk!

07:00 - MTB Ride 70 km . Ouderdoms beperking; Slegs ryers ouer as 19 jaar (Heerlike rit deur bosveld plase, vir die meer gesoute bergfietsryer. Gratis paar sokkies.)
07:30 - MTB Ride 50 km Ouderdoms beperking: Slegs ryers ouer as 15 jaar (Heerlike rit deur bosveld plase, vir die meer gesoute bergfietsryer. Gratis paar sokkies.)
07:45 - MTB Ride 35km Ouderdoms beperking: Slegs ryers ouer as 13 jaar (Gemaklike rit deur bosveld plase, sluit gratis paar sokkies in)
08:00 - MTB Ride 15 km Ouderdoms beperking: Slegs ryers ouer as 8 jaar (Pret rit vir jonk en oud, Gratis paar sokkies)
08:00 - MTB of stap 5km vir almal en alle ouderdomme!

'n CSA-daglisenasie van R50.00 sal gehef word vir nie CSA lede wat deelname aan die geleentheid moontlik maak, met die kans om prysgeld en 'n geleentheidsmedalje te wen.

🏆 **Prysgeld en Prysitems**

Prysgeld en pryse ter waarde van **R70 000** op die spel!
Deelnemers maak outomaties deel uit van die trekking of kompetisie, afhangend van die kategorie en afstand.
Vir die Hele Gesin
• Heerlike kos, lewendige musiek in die kuierareas
• Musiekvermaak deur Irene-Louise Van Wyk en ander
• Self braai Braaivleis pak, pap en sous te koop
• Swembaddens
• Netjiese ablusies met storte
• MTB-wasdiens beskikbaar


DIE OORSLAPERS
Die Boer en Die Belg.
https://dieboerendiebelg.co.za/accommodation/
Selfsorg-eenhede:
6 eenhede beskikbaar – Eksklusiewe kuier Dinsdagaand vir oorslapers
NAGAPIE HOTEL – Tenthotelervaring teen R500/nag
✔️ Voorafopgeslaande tent
✔️ 2 stretchers met mattrasse
✔️ 2 stoele, tentliggie
ALGEMENE KAMPERING
Bring jou eie toerusting (tent, karavaan, boswa)
– Ablusies, sentrale krag, braai-area
Kuier Akkommodasie (reg oor die pad van ons plaas)
📞 079 455 9320
6 chalets, 18 gaste in totaal

Eden Park (reg langs Die Boer en Die Belg)
Karavaanpark met 5-ster staanplekke, privaat opwas en ablusie
📞 079 455 9320

MOENIE UITMIS NIE!
’n Bosveld-ervaring vol adrenalien én ontspanne kuier, perfek vir jong en oud. Kom trap, kuier en vier Nasionale Braaidag op sy beste!


Also check out other Sports events in Nylstroom, Trips & Adventurous Activities in Nylstroom.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Hartswerk MTB Race can be booked here.

Advertisement

Event Tags

Nearby Hotels

Die Boer en Die Belg, Nylstroom, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Hartswerk Fees

Hartswerk Fees

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Hartswerk MTB Race, 24 September | Event in Nylstroom | AllEvents
Hartswerk MTB Race
Wed, 24 Sep, 2025 at 05:30 am