

# Event Details

- **Event Name**: Die Wasgoedlyn met Jackie & Riku Lätti, Bacchus Nel, Churchil Naudé en Akkedis
- **Event Start and End Date**: Sun, 05 Apr, 2026 at 04:00 pm
- **Event Description**: ’N DAG VAN ALTERNATIEWE AFRIKAANSE MUSIEK BY DIE HANGKLIP HOTEL

Maak gereed vir ’n onvergeetlike dag waar stories, kitare en ritmes bymekaarkom teen die pragtige kus van die Overberg. Die Hangklip Hotel se verhoog word vir een dag oorgeneem deur van die mees unieke stemme in alternatiewe Afrikaanse musiek.

Bacchus Nel bring sy rou, eerlike folk na die verhoog – liedjies wat sny tot by die been en stories wat lank ná die laaste noot nog saam met jou huis toe ry.

Churchil Naudé, wat deur Koos Kombuis beskryf word as “my gunsteling-rap-ster”, bring Kaapse energie en skerp lirieke. Hy bewys dat Afrikaanse rap nie Amerika hoef na te boots nie – ons eie taal en styl is meer as genoeg om die skare aan die beweeg te kry.

Akkedis is die mos die lekkerste dis! Arthur en Rudi, die Helderberg se legendariese tweeling, is al jare sinoniem met Afrikaanse rock. Met AJ Graham op bas gaan die verhoog behoorlik skud – dis rock soos dit bedoel is: hard, eerlik en vol energie.

Jackie &amp; Riku Lätti van Die Wasgoedlyn bring die gees van ’n hele beweging saam met hulle. Riku is bekend vir liedjies soos Hoofstroom, Op die Maan en Smoorverlief, en het saam met Die Wasgoedlyn dosyne albums opgeneem. Die Wasgoedlyn het oor jare ’n platform geword vir alternatiewe Afrikaanse musiek en verbind kunstenaars oor generasies – van legends tot nuwe stemme.

Kom beleef ’n aand van stories, rock, rap en folk – alles in Afrikaans
- **Event URL**: https://allevents.in/strand/die-wasgoedlyn-met-jackie-and-riku-lätti-bacchus-nel-churchil-naudé-en-akkedis/200029722336501
- **Event Categories**: easter
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 187

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Strand
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: The Hangklip Hotel
- **lat**: -34.368164620003
- **long**: 18.822342245562
- **full address**: The Hangklip Hotel, Hangklip Road,Overstrand, Strand, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Die Wasgoedlyn met Jackie &amp; Riku Lätti, Bacchus Nel, Churchil Naudé en Akkedis
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events1/banners/ed4390c5fd575f6c92e5a54c44b8675bdc513cc7acb4b08e1d0b8fe14b91642e-rimg-w1200-h630-dc020132-gmir?v=1775236334

## FAQs

- **Q**: When and where is Die Wasgoedlyn met Jackie & Riku Lätti, Bacchus Nel, Churchil Naudé en Akkedis being held?
  - **A:** Die Wasgoedlyn met Jackie &amp; Riku Lätti, Bacchus Nel, Churchil Naudé en Akkedis takes place on Sun, 05 Apr, 2026 at 04:00 pm to Sun, 05 Apr, 2026 at 04:00 pm at The Hangklip Hotel, Hangklip Road,Overstrand, Strand, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Die Wasgoedlyn met Jackie & Riku Lätti, Bacchus Nel, Churchil Naudé en Akkedis?
  - **A:** Die Wasgoedlyn met Jackie &amp; Riku Lätti, Bacchus Nel, Churchil Naudé en Akkedis is organized by The Hangklip Hotel.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Die Wasgoedlyn met Jackie &amp; Riku Lätti, Bacchus Nel, Churchil Naudé en Akkedis is ideal for live music fans, concert-goers, and anyone who enjoys unforgettable performances from their favorite artists in an electric live atmosphere. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Strand, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. With 180+ people already showing interest, this is clearly an event worth adding to your calendar - don't miss out.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "MusicEvent",
        "name": "Die Wasgoedlyn met Jackie &amp; Riku Lätti, Bacchus Nel, Churchil Naudé en Akkedis",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events1/banners/ed4390c5fd575f6c92e5a54c44b8675bdc513cc7acb4b08e1d0b8fe14b91642e-rimg-w1200-h630-dc020132-gmir?v=1775236334",
        "startDate": "2026-04-05",
        "url": "https://allevents.in/strand/die-wasgoedlyn-met-jackie-and-riku-lätti-bacchus-nel-churchil-naudé-en-akkedis/200029722336501",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "The Hangklip Hotel",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "Hangklip Road,Overstrand",
                "addressLocality": "Strand",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-34.368164620003",
                "longitude": "18.822342245562"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "’N DAG VAN ALTERNATIEWE AFRIKAANSE MUSIEK BY DIE HANGKLIP HOTEL\n\nMaak gereed vir ’n onvergeetlike dag waar stories, kitare en ritmes bymekaarkom teen die pragtige kus van die Overberg. Die Hangklip Hotel se verhoog word vir een dag oorgeneem deur van die mees unieke stemme in alternatiewe Afrikaanse",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "The Hangklip Hotel",
                "url": "https://allevents.in/org/the-hangklip-hotel/22177793",
                "description": "The Hangklip Hotel, Pringle Bay. 4,163 likes · 383 talking about this · 501 were here. EVENTS PAGE\n\nhttps://event.thehangkliphotel.com/events\n\nSituated..."
            }
        ]
    }
]
```