

# Event Details

- **Event Name**:  JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD
- **Event Start and End Date**: Sat, 05 Sep, 2026 at 07:30 pm (+02:00)
- **Event Description**: Geniet al die rugby-aksie regstreeks op die groot skerm vanaf 17:30, en sit dan terug en geniet 'n onvergeetlike lewendige vertoning deur Jan Jan Jan en die volle band.

Jan Jan Jan het in Mei 2026 hul splinternuwe enkelsnit, Tant Tilla, vrygestel – 'n ligte, aansteeklike liedjie wat vinnig by aanhangers aanklank gevind het.

Die gewilde Afrikaanse partytjiegroep JAN JAN JAN is terug met nog ’n absolute treffer wat gereed is om elke braaivleisvuur, sokkie en partytjie aan die gang te sit. Hul splinternuwe enkelsnit, Liefde In 'n Loopdop, is ’n viering van alles wat ons kultuur op sy lekkerste maak – liefde, kuier, en natuurlik, ’n goeie loopdop!

Hierdie splinternuwe liedjie is geskryf en vervaardig deur die talentvolle Hugo Ludik en Nic Jordaan van Muse Studios, wat al bekend is vir hul werk aan verskeie radio-treffers in die Afrikaanse musiekbedryf.

Met ’n lekker boeremusiek-invloed, dansbare ritmes en Jan Jan Jan se kenmerkende eiesoortige styl, is Liefde In 'n Loopdop allesbehalwe subtiel – dis gemaak om luidkeels saam te sing en op sokkies te dans. Die snit meng die temas van liefde en lekker kuier op ’n unieke manier wat net Jan Jan Jan regkry.

"Ons wou iets maak wat soos ’n ou vriend voel – daardie een liedjie wat jy aan die gang sit as die kole reg is, die glas vol is en die geselskap goed is," sê die groep.

"Liefde in ’n Loopdop" word op 20 Junie 2025 vrygestel, saam met die musiekvideo, wat dieselfde dag op YouTube en sosiale platforms verskyn.

Die snit sal beskikbaar wees op alle digitale musiekplatforms – maak seker jy voeg dit by jou partytjie-playlist, want dié ene gaan beslis jou voete laat jeuk!
- **Event URL**: https://allevents.in/muldersdrift/jan-jan-jan-silverstar-barnyard/200030495680544
- **Event Categories**: sports, music, entertainment
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 9

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Muldersdrift
- **state**: GT
- **country**: South Africa
- **location**: R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa
- **lat**: -26.05046
- **long**: 27.82123
- **full address**: R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events6/banners/6a722c410c073df21eb33968f231b4be392d078825aaeb3dd7f5a672eb2653c4-rimg-w1200-h675-dc080808-gmir?v=1787759352

## FAQs

- **Q**: When and where is  JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD being held?
  - **A:** JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD takes place on Sat, 05 Sep, 2026 at 07:30 pm to Sat, 05 Sep, 2026 at 07:30 pm at R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa.
- **Q**: Who is organizing  JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD?
  - **A:** JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD is organized by Barnyard Silverstar.
- **Q**: What has been the experience of attendees at Barnyard Silverstar's events?
  - **A:** Attendees have given Barnyard Silverstar a rating of 5/5 based on reviews from early attendees on AllEvents. Barnyard Silverstar has a verified profile on AllEvents where you can read reviews and explore their upcoming events.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD is ideal for music lovers, fans of all genres, and anyone who wants to celebrate the power of music - from intimate gigs and live sessions to festivals and cultural performances. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Muldersdrift, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If  JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "MusicEvent",
        "name": "JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events6/banners/6a722c410c073df21eb33968f231b4be392d078825aaeb3dd7f5a672eb2653c4-rimg-w1200-h675-dc080808-gmir?v=1787759352",
        "startDate": "2026-09-05T19:30:00+02:00",
        "url": "https://allevents.in/muldersdrift/jan-jan-jan-silverstar-barnyard/200030495680544",
        "eventStatus": "https://schema.org/EventScheduled",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "name": "R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa",
                "addressLocality": "Muldersdrift",
                "addressRegion": "GT",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-26.05046",
                "longitude": "27.82123"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Geniet al die rugby-aksie regstreeks op die groot skerm vanaf 17:30, en sit dan terug en geniet 'n onvergeetlike lewendige vertoning deur Jan Jan Jan en die volle band.\n\nJan Jan Jan het in Mei 2026 hul splinternuwe enkelsnit, Tant Tilla, vrygestel – 'n ligte, aansteeklike liedjie wat vinnig by aanha",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Barnyard Silverstar",
                "url": "https://allevents.in/org/barnyard-silverstar/11761317",
                "description": "Silverstar Barnyard is the ideal venue for: Corporate Functions, Fundraisers, Year End Functions, Conferences, Venue Hires and everything in between!"
            }
        ]
    }
]
```