💌✨ Hartsbriewe met Hannes van Wyk
Maak gereed vir ’n oggend vol lag, warmte en ’n bietjie romanse. Hannes bring ’n heerlike versameling briewe tot lewe wat die snaakse, eienaardige en roerende kante van liefde verken – of dit nou romanties is, familieband of bloot liefde vir die lewe.
Verwag glimlagte, verrassings en baie lekker-voel oomblikke!
📅 23 Desember 2025
🕚 11:00
Mosselbaai Stadsteater
#PuntInDieWind #KunsteWeek #Hartsbriewe #HannesVanWyk
-------------------------------------------------------------------------
🎹✨ Twee klavierlegendes op één verhoog!
Rocco de Villiers en Coenie de Villiers span vir die eerste keer kragte saam in “88”.
Saam met Mauritz Lotz op kitaar bring hulle ’n unieke klank – van boeremusiek tot Bach, nuwe komposisies, vars vertolkings… en natuurlik ’n tikkie humor.
📅 23 Desember 2025
🕗 20:00
📍 Mosselbaai Stadsteater
’n Ervaring wat jy nie wil misloop nie!
#PuntInDieWind #KunsteWeek #RoccoDeVilliers #CoenieDeVilliers #88
You may also like the following events from Punt in die Wind: