๏ฟฝ KERSMARK 2025 IS OP PAD! ๏ฟฝ๏ฟฝ
๏ฟฝ 28 November 2025 โ 3 Januarie 2026
๏ฟฝ Daagliks van 09:00 tot 18:00
Dis weer daardie tyd van die jaar! Kom kuier saam by een van die mooiste en feestelikste Kersmarkte van die seisoen โ propvol handgemaakte geskenke, geurige lekkernye, kreatiewe produkte en โn hele klomp Kersfees-pret! ๏ฟฝ๏ฟฝ
Het jy iets uniek wat jy graag wil uitstal?
Stuur gerus โn e-pos na
bG91aXMgfCBob2xpZGF5bWFya2V0cyAhIGNvICEgemE=
โ ons is altyd op soek na nuwe en interessante uitstallers.
๏ฟฝ Geen stres nie โ dis โn strepieskode mark!
Jy hoef nie self teenwoordig te wees by jou stalletjie nie โ ons verkoop namens jou.
๏ฟฝ Bly jy ver?
Geen probleem! Koerier jou produkte, en ons pak dit met liefde vir jou uit โ GRATIS en verniet! ๏ฟฝ๏ฟฝ
Kom wees deel van die Kersfees-vreugde! ๏ฟฝ๏ฟฝ
#Kersmark2025 #holidaymarkets #ChristmasMarkets2025 #christmasmarkets #hartenbos #festivalvibes #christmasshopping #holidaygifts #holidayfun #Markets #bigwhitetent