Create Event
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Matriekbaai22 Diaz Hotel & Resort (VOLLE ervaring)

Matriekbaai'22 @Diaz Hotel & Resort (VOLLE ervaring)

Dec 02, 2022 - Dec 08, 2022

Matriekbaai'22 @Diaz Hotel & Resort (VOLLE ervaring)

Time Fri Dec 02 2022 at 04:00 pm to Thu Dec 08 2022 at 12:00 am

(add to calendar)

Diaz Hotel & Resort, Beach Blvd East, Diaz Beach, Mossel Bay, South Africa

Find Tickets
ZAR 1,200
Advertisement

Matriekbaai'22 @Diaz Hotel & Resort (VOLLE ervaring), 2 December | Event in Mossel Bay | AllEvents.in Matriekbaai'22 @Diaz Hotel & Resort (VOLLE ervaring)
MATRIEKS, klas van 22!

2-8 Desember word Mosselbaai...Matriekbaai!

Die jaar maak ons geskiedenis en begin Suid Afrika se nuutste #matriekvakansie, in een van die mooiste dele van ons land met die mees gematigste klimaat.

Ons vat "Diaz Hotel & Resort" oor vir 1 week en verander dit in jul eksklusiewe speel grond, geen ouers en geen kinders nie.

Wees deel van die eerste generasie wat nuwe legendariese tradisies begin en onvergeetlike oomblikke gaan geniet saam hul tjommies, vir een laaste keer!

Kom geniet 'n opwindende buitelug konsert met van jou gunsteling kunstenaars, langs Diaz Strand.

"Hang uit" saam jou maatjies by Pirates bar (Beach bar) of ontdek die omgewing se naglewe met nagklubs soos De Dekke (Grootbrak) en Bakgat (Voorbaai).

Hier is iets vir almal - jy kan jou ervaring kies:
As jy net bietjie wil rus of opsoek is na meer avontuur, dan is daar 'n lang lys van aktiwiteite. Van Touchies en volleyball speel saam jou vriende op Santos strand tot swembadpartytjies of heerlikke restaurante in die omgewing.

Hordes verblyfopsies, van sakpas tot leef soos 'n koning - kamp by ATKV Hartenbos is altyd 'n avontuur of bly gerieflik in Diaz Hotel & Resort.

Kan jy die eerste van 'n eerste misloop?? Maak reg om jou kaartjie te koop en verseker jou plek ;)

------------------------------------------
Kaartjies is nou beskikbaar by www.matriekbaai.com
------------------------------------------

(Sonder aanlyn besprekingsfooie)

FASE 1: R999
FASE 2: R1200
FASE 3: R1400

Slegs toegang bandjies word verkoop vir die hele week se ervaring!
(Geen dag kaartjies nie)

* Sluit in al die optredes
* Nagklubs toegang soos Bakgat (Voorbaai) & De Dekke (Grootbrak)
* Dag aktiwiteite en partytjies
* Afslag op vervoer bussies
* Afslag op ander avontuur en adrenaliengedrewe doendinge in en om Mosselbaai

MOET NIE UIT MIS NIE!!

------------------------------------------
Hierdie byeenkoms is 18+
Nul verdaagsaamheid:
• Valse ID's
• Identiteitsdiefstal
• Koop en oordrag van kaartjies aan minderjariges

NB:
Jy sal gearresteer word wanneer jy gevang word!
----------------------------------------------

Loer gerus op ons webtuiste vir meer inligting:

www.matriekbaai.com

Hou aan ons dop hou vir meer inligting.



You may also like the following events from Matriekbaai:

Also check out other Concerts in Mossel Bay, Sports Events in Mossel Bay.

Tickets

Tickets for Matriekbaai'22 @Diaz Hotel & Resort (VOLLE ervaring) can be booked here.

Get Tickets

Event Photos
Hosted by
Are you the host?
Nearby Hotels Diaz Hotel & Resort, Beach Blvd East, Diaz Beach, Mossel Bay, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Fri Dec 02 2022 at 04:00 pm to Thu Dec 08 2022 at 12:00 am
Add to Calendar

Location

Diaz Hotel & Resort, Beach Blvd East, Diaz Beach, Mossel Bay, South Africa

Advertisement
Advertisement
Event Marketing