Event

UIT, OP en IN Die Mond

Advertisement

Kom beleef ’n unieke vrouegeleentheid waar jy nie net iets leer nie, maar ook bederf word – van binne en buite. Geniet heerlike kos (in die mond), maak jou eie stylvolle lipstiffie (op die mond), en hoor ’n kragtige boodskap wat jou herinner aan wie jy is in Christus (uit die mond). Dit is ’n oggend van genade, glimlagte en groei, waar jy wegstap gevoed,verfris en vol geloof.
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Krugersdorp Events in Your Inbox