Tollie Parton - Hoofseun | Die Centurion Teater
Advertisement
🎭🌈 Terug op populêre aanvraag – en vir ’n laaste keer met hiérdie show!
TOLLIE PARTON – HOOFSEUN!
📅 2 – 3 Oktober 2025
⏰ 19:30
📍 Die Centurion Teater
🎟️ R250 pp
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/HoofseunTollieOkt25
Hoofseun is ‘n komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge in die gesig te staar, as ‘n drag queen. Wynand Kotze, Vanrhynsdorp se voormalige hoofseun, is nou ‘n fopdosser met die naam Tollie Parton. Hoe gegeur so iets? En die grootste vraag van almal: Hoekom bly mense dink sy is Casper de Vries met (groter) pramme?
Die show is propvol persoonlike stories oor haar dae as hoofseun, haar familie, en haar ervaringe binne die Afrikaner-gemeenskap; En ten spyte van die feit dat niemand daarvoor gevra het nie, stel Tollie die land bekend aan haar nuwe sokkie “treffer”. Van Hoofseun na Hoofmeisie.
Hier kom vetpret! Skuus, mens mag nie meer vet sê nie. Die pret het 'n growwe beenstruktuur.
Get Tickets