Event

πŸŽ‰ ELOFF LIVE by Die Veiling Vanderbijl! 🎢

Advertisement


Maak jou kalender oop – 3 Oktober om 20:00 skop ons fees aan! πŸ•—
Kom geniet ’n aand vol goue treffers, goeie vibes en die een en enigste ELOFF op die verhoog!

🎟️ Kaartjies:

Volwassenes: R70 pp

Kinders (0–12): R50

VIP: R300 (Welkomdrankie + snacks)


πŸ“ Harry’s Pub @ Die Veiling Vanderbijl
πŸ“² WhatsApp β€œBESPREek” na 082 308 9216 om jou plek te verseker!

Moet dit nie misloop nie – kom sing, dans en kuier saam! πŸ’ƒπŸ”₯



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Vanderbijlpark Events in Your Inbox