Event

JOSHUA NA DIE REËN LIVE

Advertisement

Kom geniet ‘n aand saam met Joshua na die Reën Live at Festa Restaurant, Wellington

• 22 Oktober 2025
• Deure maak 17:00 oop
• Show begin 20:00
• R250pp
• Book via Festa's Website

Jacques de Villiers het sedert sy debuutalbum in 2013 diep spore in die Afrikaanse musieklandskap getrap. Met vier albums en verskeie toekennings - insluitend Ghoemas, ‘n Tempo, ‘n Woordfees - en ‘n SAMA-toekenning - het sy musiek duisende aanhangers oor die afgelope dekade geraak.

Hy het Jazz Klavier aan TUT studeer en verwerk soms jazz -elemente in sy optredes. In 2024 het hy ook ‘n nuwe alternatiewe rockprojek, JNDR Seuns van Vlug, begin - met die eerste musiek wat in Maart 2025 verskyn.

Daar sal heerlike kos en drankies te koop wees.

Moenie hierdie sielvolle kunstenaar op 22 Oktober by Festa misloop nie!
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Wellington-WC Events in Your Inbox