Event

Vroue-Oggend Vol Inspirasie & Skoonheid

Advertisement

🎀 Jy’s hartlik uitgenooi! 🎀

🌞 Vroue-Oggend Vol Inspirasie & Skoonheid 🌞

Kom bederf jouself en bring 'n vriendin saam vir ‘n oggend gevul met glans, groei en genade! 🌷

🗓 Datum: 2 Augustus
🕘 Tyd: 09:00
📍 Plek: Oase Gemeente
💰 Kaartjies: R120 pp | Bespreek jou plek nou – plekke is beperk!

✹ Wat om te verwag:
💄 Make-up Werkswinkel –
🧘‍♀ Praatjie oor Gees, Siel & Liggaam – Woorde van wysheid en inspirasie om jou hele wese te voed.
☕ Ligte ete- Omdat elke vrou 'n bederf verdien.

🎟 Besprekings: Kontak 0726352125 of kaartjies is beskikbaar by die kerk kantoor.

💐 Kom vul jou koppie – binne én buite!



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Klerksdorp Events in Your Inbox