Event

Mnr. Seks & Mev. Kopseer by Die Veiling Vanderbijlpark

Advertisement

🔥😂 Mnr. Seks & Mev. Kopseer – 'n Aand van Lag en Liefde! 😂🔥

Is jy gereed vir ‘n lag-aanval en ‘n bietjie liefdes-wysheid? Timothy Kieswetter bring sy skreeusnaakse vertoning na Die Veiling Vanderbijlpark!

📅 9 Augustus | 19:00
💰 R250 P.P – Deel 'n tafel met ‘n ander couple
💑 R200 P.P – Couples package (tafels van 4, 6, 8, 10, 12)
🔞 18+ (want ons gaan diep gesels! 👀)

Moenie Mnr. Seks en Mev. Kopseer se raad misloop nie – of jy nou pas getroud is of al jare lank die "kopseer" probeer verstaan! 😆

👉 WhatsApp "BESPREEK" na 082 308 9216 en verseker jou plek!



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Vanderbijlpark Events in Your Inbox