Event

Die Amper LenteFees

Advertisement

Kaartjies is beskikbaar op Quicket teen R250pp: https://www.quicket.co.za/events/318121-die-amper-lentefees/#/

Die Amper LenteFees met trots aangebied deur Rotary Klub van Brits - Hartbeespoort.

Jy kan uitsien na top vermaak deur Die Beste Band In Die Wêreld ... Ooit Ek Sweer, Skemer, Demarie en vele meer.

Daar sal slegs tafels en stoele beskikbaar wees in die Goue Sirkel en VIP areas. Jy kan gerus vir jou 'n kombers saambring om piekniek te hou op die veld.

Daar gaan genoeg stalletjies beskikbaar wees vir met iets om te eet en drink, so los gerus die koelerboks by die huis want hy gaan nie toegelaat word.



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Kosmos Events in Your Inbox