Event

Willerste Weste Lente Fees

Advertisement

� LENTE LEEF BY WILLERSTE NOORD-WESTE FEES 2025! �

� Kom vier die seisoen van kleur, geur en gemeenskap saam met ons! �

� Hervormde Kerk, Rustenburg-Suid
� 30 Augustus 2025
� Hekke open 08:00
� Kontant & Kaart word aanvaar
� GRATIS TOEGANG!

� Dis ’n dag propvol pret en opwinding:
� Skole optredes wat harte gaan steel
� ’n Veiling van interessanthede
� Fillias en Pokkel Poppekas
� Heerlike kos stalletjies wat jou sal laat terugkom vir meer
� Musiek en vermaak wat jou sal laat dans!

� EN... asof dit nie genoeg is nie –STAAN 'N KANS om 'n BOOTVAKANSIE te wen! �Ons kompetisie is die kersie op die lente-koek!

� Bring jou gesin, jou vriende en jou lente gees – dis ’n fees waaroor almal gaan praat!

� Moenie uitmis nie – hierdie is die hoogtepunt van die seisoen!

� Hou ons blad dop vir verdere besonderhede.

#WillersteNoordWesteFees2025 #LentePret #GratisToegang #Blommekrag #FeesVibes #KosEnMusiek #Veiling #Poppekas #BootVakansie #NHKRustenburgSuid



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Rustenburg Events in Your Inbox