Opening of Teekamer@perron25
Advertisement
� Liewe Vroue van Kleinmond �
Die Kleinmondtrein bring op 1 Augustus iets besonders vir julle saam: die splinternuwe en nóg mooier Teekamer by Perron 25! ��
Hier vier ons vrouwees – met sagte kleure, intieme geselshoekies en 'n atmosfeer waar jy kan lag, kuier en net wees. Dis ’n plek vir hartsmense, vir stories en vir vreugde.
Kom vier jou sagtheid, jou krag en jouself saam met ons. �
#Perron25
#Kleinmond
#Teekamer
#OpeningSoon