Boeretreat 2025
Advertisement
Maak gereed vir die Boeretreat van die jaar by HoΓ«rskool Heilbron! π
Trek daai dansskoene aan en bring die hele gesin saam, want hierdie jaar beloof om groter en beter as ooit tevore te wees! Ons verhoog gaan skitter met van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars β Juanita du Plessis, Samantha Leonard, Rooksein en Gerhard Steyn, met niemand anders as Alwyn as jou MC vir die naweek nie!
Maar dis nie al nie! Jy kan uitsien na:
ποΈ βn Lewendige Boeremark
π¨βπ©βπ§βπ¦ Pretvolle kindervermaak
π Heerlike kosstalletjies
π Spannende mini-hokkie
πͺ Aksiebelaaide toutrek-kompetisie
ποΈ Vuurwarm kaskar-reesies
π¨ βn Opwindende veiling Γ©n veeveiling
π₯ Wilde Rofstoeiers
Dis die platteland op sy beste β en jy wil dit nie misloop nie! Merk jou kalender, nooi jou vriende, en kom geniet βn ware boerefees by HoΓ«rskool Heilbron!