Grondpad na Vrouwees - Garies Dames Oggend
Advertisement
JouSaffaMamma bring Grondpad na Vrouwees Garies toe.
Grondpad na Vrouwees is SaffaMamma se avontuur na onbeskaamde selfvertroue en hoe jy as vrou met meer deernis met jouself moet praat. Verby die spieël, verby die geraas! Die wêreld vertel gereëld vir vrouens waar hulle kort kom en wat hulle nodig het om volmaak te wees, maar SaffaMamma wil graag vir vrouens kom inspireer om hulle waarde te herondek en met selfvertroue hulle skoene vol te staan. Of dit nou 'n paar visplakkies, slippers of Jimmy Choo's is.
Kom geniet sop en sherry (en brood, natuurlik) en bring jou dans voete en los heupe saam. Daar was 'n verrassing of twee.
Sien die event banner vir al die besonderhede.
Kaartjies is beskikbaar by die Kerkkantoor of by Drienie Visser op WhatsApp 083 825 2060